Hoyt Pro Defiant 34

Let others out there hear your view on new and old kit.Give advice on tuning, arrows, archery, and other kit.............

Moderators: Jakkas, Guardian, hawkster, Gerhard, Ranger, jcdup, James

Hoyt Pro Defiant 34

Postby Sewes777 » Sun Jun 18, 2017 7:02 pm

Hello

Ek is opsoek na n hoyt boog verkieslik iewers naby aan mosselbaai omgewing. Wil graag kyk na die boog en voel hoe hy is. N ander vraag is of hier nog boog shops is hier was altyd een op george maar hy is weg?

Dan as ek die boog op 70lbs teen 29.5'' draw length dan sal ek graag my pyle in die omgewing van 600gr skiet met grizzlystik se maasai 150 tot 200gr BH as mens hulle kry in SA. Sal julle fmjs voorstel of gewone carbon?

Ek het boog geskiet 4 jaar terug maar die gog het nou weer gebyt na 4jaar.
Sewes777
Private
Private
 
Posts: 25
Joined: Sun Sep 22, 2013 5:59 pm
Location: Te ver van die jag veld af !!!

Re: Hoyt Pro Defiant 34

Postby Pietiebun » Sun Jun 18, 2017 8:04 pm

Kyk in die bowhunter tydskrif op die agterste blad en kyk dan vir george boogclub se nommer. Dalk kan hulle jou help.
Pietiebun
Private
Private
 
Posts: 47
Joined: Fri Aug 21, 2009 12:28 pm

Re: Hoyt Pro Defiant 34

Postby Sewes777 » Sun Jun 18, 2017 9:36 pm

Het hulle gesien weet jy nie waar ek dalk hulle nommer kan kry nie?
Sewes777
Private
Private
 
Posts: 25
Joined: Sun Sep 22, 2013 5:59 pm
Location: Te ver van die jag veld af !!!

Re: Hoyt Pro Defiant 34

Postby Pietiebun » Mon Jun 19, 2017 9:17 am

Sal bietjie loer wat ek kan kry.
Pietiebun
Private
Private
 
Posts: 47
Joined: Fri Aug 21, 2009 12:28 pm

Re: Hoyt Pro Defiant 34

Postby Eraser » Mon Jun 19, 2017 10:58 am

Sewes777 wrote:...........Dan as ek die boog op 70lbs teen 29.5'' draw length dan sal ek graag my pyle in die omgewing van 600gr skiet met grizzlystik se maasai 150 tot 200gr BH as mens hulle kry in SA. Sal julle fmjs voorstel of gewone carbon?.............


Hi, nee kyk as die gogga gebyt het kan jy nie anders as om maar in te gee nie........
Carbon Core se pyle is baie goed geprys en verseker baie sterk. Jy sal met hulle shafts maklik by 600gr kan draai.
The Buck stops here!

2014 Bowtech Insanity CPXL 80# @ 70# 32" DL
Vapor Trail Pro V
Carbon Core Stalker 250 (568gn 15% FOC) @ 280f/s
KE 98.8ft-lb
Mom. 0.706 slugs
User avatar
Eraser
Captain
Captain
 
Posts: 1600
Joined: Wed May 13, 2009 5:02 pm
Location: Pretoria (Wonderboom Suid)

Re: Hoyt Pro Defiant 34

Postby Philip Roets » Mon Jun 19, 2017 3:57 pm

Stem saam met Vick, Carbon Core se pyle is sterk en beter geprys as enige ingevoerde pyl met dieselfde kwaliteit. Ek skiet die Dr Death pyle op vol lengte uit my 90# boog met gemak hulle skiet dieselfde as my FMJ 250 DG pyle wat 713gr weeg.


Sent from my iPad using Tapatalk
Hoyt Maxxis 31 Dangerous Game 86#
713gr FMJ Dangerous Game 250 @ 250ft/s

Bear Assault 70#
575gr FMJ 300
User avatar
Philip Roets
Staff Sergeant
Staff Sergeant
 
Posts: 544
Joined: Thu Feb 06, 2014 8:51 am
Location: Worcester

Re: Hoyt Pro Defiant 34

Postby Sewes777 » Mon Jun 19, 2017 7:51 pm

Wat dink julle manne dan van easton se fmj die 340 spine vir die boog op 70# en 29.5 DL?
Sewes777
Private
Private
 
Posts: 25
Joined: Sun Sep 22, 2013 5:59 pm
Location: Te ver van die jag veld af !!!

Re: Hoyt Pro Defiant 34

Postby Eraser » Mon Jun 19, 2017 8:05 pm

Nie as jy 150 of 200 grein punt gaan gebruik nie. 300 spine sal beter werk.
340 spine is 'n grens geval so die swaar punte gaan die dynamic spine bietjie pap maak.
The Buck stops here!

2014 Bowtech Insanity CPXL 80# @ 70# 32" DL
Vapor Trail Pro V
Carbon Core Stalker 250 (568gn 15% FOC) @ 280f/s
KE 98.8ft-lb
Mom. 0.706 slugs
User avatar
Eraser
Captain
Captain
 
Posts: 1600
Joined: Wed May 13, 2009 5:02 pm
Location: Pretoria (Wonderboom Suid)

Re: Hoyt Pro Defiant 34

Postby Mad Max » Tue Jun 20, 2017 4:34 am

Ek stem saam met Vick, 340 spine gaan te slap wees met 150 tot 200gn punte. 300 en selfs 280/250 sal jou beter werk.

Dit is altyd veiliger om aan die stywer kant te fouteer as te slap.
Reign 6 70#
PSE OMEN MAX 80# 30"
RPM360 70#
GT Kinetic XT Big Game 618gn FOC 15%
Omen Ke 122 mo 0.82
RPM Ke 94, mo 0.7
Mad Max
Specialist
Specialist
 
Posts: 215
Joined: Tue Mar 26, 2013 8:14 am
Location: Alberton

Re: Hoyt Pro Defiant 34

Postby VdW » Tue Jun 20, 2017 7:29 am

Mad Max wrote: Dit is altyd veiliger om aan die stywer kant te fouteer as te slap.
:mrgreen:

True that ......!!
VdW
Second Lieutenant
Second Lieutenant
 
Posts: 1205
Joined: Sun Nov 09, 2008 12:44 pm

Re: Hoyt Pro Defiant 34

Postby Pietiebun » Tue Jun 20, 2017 9:26 am

George archery club
Koos Venter - 082 441 8036
Of die landlyn - 044 871 2916
Pietiebun
Private
Private
 
Posts: 47
Joined: Fri Aug 21, 2009 12:28 pm

Re: Hoyt Pro Defiant 34

Postby Sewes777 » Tue Jun 20, 2017 3:36 pm

Dankie manne

Ek weet nog nie waar ek na die boog kan gaan kyk nie. So ek soek n plek om my hele kit te koop butt boog sight pyle ens maar dit naby ontmoontlik hier in ons omgewing.
Sewes777
Private
Private
 
Posts: 25
Joined: Sun Sep 22, 2013 5:59 pm
Location: Te ver van die jag veld af !!!

Re: Hoyt Pro Defiant 34

Postby Pietiebun » Tue Jun 20, 2017 9:11 pm

Bel vir Etienne Bekker by hide out archery. Dink hy is seker jou naaste bowshop. Hy in francshoek. Of Jp Victor by bowpro sa in de doorns. Kyk hulle nommers op die internet.
Pietiebun
Private
Private
 
Posts: 47
Joined: Fri Aug 21, 2009 12:28 pm


Return to Equipment Reviews