Boog draw length

Let others out there hear your view on new and old kit.Give advice on tuning, arrows, archery, and other kit.............

Moderators: Jakkas, Guardian, hawkster, Gerhard, Ranger, jcdup, James

Boog draw length

Postby KAMPNEL » Tue Jan 30, 2018 9:09 am

Manne en maninne, as ek I 28 draw length is, kan ek I 29 fixed draw length boog gebruik of nie?

Sent from my SM-G935F using Tapatalk
KAMPNEL
Recruit
Recruit
 
Posts: 6
Joined: Sun Jan 21, 2018 6:18 pm
Location: Kempton Park

Re: Boog draw length

Postby SV MAD » Wed Jan 31, 2018 9:50 am

Dit hang af wat jy wil doen met hom.
Jag, ja wat, behoort nie n issue te wees nie.

3D's waar jy tot 50m skiet, begin issue raak.

target. Nope. jy gaan nie konstante groeperings kry nie
Elite Energy 35
80lb, 28.5DL.
Arrows: CE CXL 350 300fps (ABO), CE Piledriver 300 550gr (jag)

Hoyt Vantage Elite Plus
53lb, 28DL
Easton Eclipse X7 (Indoor)
User avatar
SV MAD
Captain
Captain
 
Posts: 1555
Joined: Tue Apr 13, 2010 12:05 pm
Location: Midrand

Re: Boog draw length

Postby MrBallistic » Thu Feb 01, 2018 9:32 am

There are a couple of things you can do to get the 29DL to feel shorter:
Shorten the D-loop if its long.
Short string the bow which can get you about 1/4" shorter at most. It's approximately 10 turns on the string only.
Use a release with a shorter reach.
These can all shorten things up a little, you may gain 1/2"
MATHEWS HALON X COMP
MATHEWS HALON X PRO
MATHEWS Z7 MAGNUM
I shoot because I can, I want to and I enjoy therefore I continue shooting!!!!
MrBallistic
Master Sergeant
Master Sergeant
 
Posts: 985
Joined: Sun Jan 06, 2013 9:34 pm

Re: Boog draw length

Postby Eraser » Mon Feb 05, 2018 9:28 am

Ek het vir lank 'n boog geskiet wat nie regte fit was nie. Jag was nie probleem nie maar ek het net nooit regtig in kompetisies goed gedoen nie. In my geval was die DL te kort.
Ek skiet nou vir rapsie oor 3 jaar boog op die regte DL en dit gaan heelwat beter. (Leer nog van my slegte gewoontes af)

Ek sal voorstel jy maak baie seker van jou DL. Kom ons sê jy meet 28.5 dan sal ek eerder na 28 toe val as om na 29 op te gaan. Ek bv. meet 31.8" en ek het nou vir volle 3 jaar op 32" geskiet. geen probleem nie. Ek het toe einde laas jaar na 31.5 geval en dit maak 'n groot verskil. Ek het meer "beheer" oor die boog en skoot "uitvoering" is meer konstant. Te lang DL kan maak dat jy nie elke keer selfde terug trek nie. Die boog is geneig om te "creep" (snaar pluk jou triger hand vorentoe want jy trek dit nie vas in die wall nie)

Maar my gedagtes
The Buck stops here!

2014 Bowtech Insanity CPXL 80# @ 70# 32" DL
Vapor Trail Pro V
Carbon Core Stalker 250 (568gn 15% FOC) @ 280f/s
KE 98.8ft-lb
Mom. 0.706 slugs
User avatar
Eraser
Captain
Captain
 
Posts: 1798
Joined: Wed May 13, 2009 5:02 pm
Location: Pretoria (Wonderboom Suid)


Return to Equipment Reviews