Dominante oog probleem

For any technical or bow tuning related queries and information.....

Moderators: Jakkas, Guardian, hawkster, Gerhard, Ranger, jcdup, James

Dominante oog probleem

Postby DD Guy » Sun Sep 03, 2017 12:44 pm

Hallo almal.
Ek wil asb raad he. My vrou se dominante(regter)oog het nou ongelukkig begin probleme gee. Nog niks ernstig nie maar hy is baie swakker as die linkeroog en die optometris se n bril sal nie help nie.

Is daar iets( n ander peep of so iets) wat ek aan haar boog kan doen om te help. Die maklike opsie sou wees om haar te laat links skiet maar ek dink nie dit gaan in haar geval werk nie. Sy skiet so 53# regs en ek dink nie sy sal daar naby kom as sy moet links skiet nie.

Hoop iemand het n plan.
Groete
Frans
DD Guy
Private
Private
 
Posts: 29
Joined: Tue Jun 03, 2014 2:48 pm

Re: Dominante oog probleem

Postby Eraser » Sun Sep 03, 2017 2:50 pm

Frans, skiet sy kompetisies en jag of net jag of net kompetisies?

My vrou skiet tans 35# en sy het maar onlangs eers begin skiet en met daai lae ponde doen sy baie goed op ABO en SABA. My seun het so rukkie terug met haar boog 'n Wild Boar geskiet en penetrasie was ver beter as wat ek verwag het. Nie dat my vrou wil jag nie.
Ek dink as die oog rerig pla sal dit dalk die moeite werd wees om haar links om te laat skiet. Dit gaan natuurlik 'n tydjie vat om die spiere te leer maar dit kan gedoen word. Ponde wat sy sal kan trek moet nie nou 'n rol speel nie......
As dr. sê bril sal nie help nie dan dink ek nie lens in die sight sal help nie........

Hou ons op hoogte van hoe dinge uit draai.
The Buck stops here!

2014 Bowtech Insanity CPXL 80# @ 70# 32" DL
Vapor Trail Pro V
Carbon Core Stalker 250 (568gn 15% FOC) @ 280f/s
KE 98.8ft-lb
Mom. 0.706 slugs
User avatar
Eraser
Captain
Captain
 
Posts: 1713
Joined: Wed May 13, 2009 5:02 pm
Location: Pretoria (Wonderboom Suid)

Re: Dominante oog probleem

Postby DD Guy » Sun Sep 03, 2017 10:56 pm

Nee ons jag net. Ek gaan vir eers n groter peep probeer en kyk hoe gaan dit. Sy het al groot bokke geskiet en ek dink nie sy gaan happy wees as sy nou weer beperk gaan word kleinwild toe nie.
Ons sal maar n klompie goed probeer en hoop iets werk.

Dankie vir die reply.

Groete
Frans
DD Guy
Private
Private
 
Posts: 29
Joined: Tue Jun 03, 2014 2:48 pm

Re: Dominante oog probleem

Postby Philip Roets » Mon Sep 04, 2017 7:41 am

Jy kan natuurlik kyk of n peepless setup nie dalk vir haar gaan werk nie. Ek verpes n peep so skiet al die laaste 4 jaar sonder een en ek skiet nie slegter sonder die peep nie. Daar is n paar opsies beskikbaar om sonder n peep te skiet. Ek gebruik n anchorsight.

Maar soos ek die werking van die oog verstaan gaan sy met die oog wat reguit na die teiken toe kyk wil korrel en nie die een wat skeef kyk na die ander een se lyn toe nie. Dus, die dominante oog moet na die pin kyk. Links gaan sy verseker haar regter oog moet toemaak as sy skiet, wat seker ook nie n probleem is nie..




Musgrave 375 H&H
Krico 223 Rem
Bowtech Insanity CPX 80#
Bowtech Insanity CPX 80lb
Easton FMJ 250 Dangerous Game
Magnus Stinger
User avatar
Philip Roets
Staff Sergeant
Staff Sergeant
 
Posts: 636
Joined: Thu Feb 06, 2014 8:51 am
Location: Worcester

Re: Dominante oog probleem

Postby MrBallistic » Mon Sep 04, 2017 8:02 am

Frans

My eyes are deteriorating as age goes one and I HAVE to shoot with glasses but I am lucky the glasses can be changed.
You could look at a clarifier/ verifier (dependant on where the vision is failing) in a peep but this is costly but if you say the optometrist says glasses wont help I have little faith in a clarifier/ verifier helping.
Personally it may not be what is wanted but I would switch to the LH and the sooner the better. The muscles will adjust and because she shoots already there is a lot less adjusting to be done.
MATHEWS HALON X COMP
MATHEWS HALON X PRO
MATHEWS Z7 MAGNUM
I shoot because I can, I want to and I enjoy therefore I continue shooting!!!!
MrBallistic
Master Sergeant
Master Sergeant
 
Posts: 942
Joined: Sun Jan 06, 2013 9:34 pm

Re: Dominante oog probleem

Postby SV MAD » Mon Sep 04, 2017 9:39 am

Jy kan die anchorsight probeer maar dit gaan nie so goed werk nie. Ook jou sight gaan baie ver moet skuif etc.

Ek sou ook maar so moontlik oorskuif LH toe en dan begin oorwerk, dit gaan n rukkie vat, maar as die fondament goed gele is, sal sy sommer gou weer reg skiet
Elite Energy 35
80lb, 28.5DL.
Arrows: CE CXL 350 300fps (ABO), CE Piledriver 300 550gr (jag)

Hoyt Vantage Elite Plus
53lb, 28DL
Easton Eclipse X7 (Indoor)
User avatar
SV MAD
Captain
Captain
 
Posts: 1519
Joined: Tue Apr 13, 2010 12:05 pm
Location: Midrand

Re: Dominante oog probleem

Postby Philip Roets » Mon Sep 04, 2017 10:00 am

SV MAD wrote:Jy kan die anchorsight probeer maar dit gaan nie so goed werk nie. Ook jou sight gaan baie ver moet skuif etc.

Ek sou ook maar so moontlik oorskuif LH toe en dan begin oorwerk, dit gaan n rukkie vat, maar as die fondament goed gele is, sal sy sommer gou weer reg skiet


Sorry vir die highjack, maar hoekom sê jy die sight gaan ver moet skuif as sy n anchorsight gebruik? Of enige ander peepless setup? Ek vra want ek het dit heel anders ervaar.

As haar oog so verswak dat sy hom basies nie meer kan gebruik vir korrel nie, gaan net links skiet die oplossing wees, mens kannie regs skiet en konstant met n linker oog mik nie.




Musgrave 375 H&H
Krico 223 Rem
Bowtech Insanity CPX 80#
Bowtech Insanity CPX 80lb
Easton FMJ 250 Dangerous Game
Magnus Stinger
User avatar
Philip Roets
Staff Sergeant
Staff Sergeant
 
Posts: 636
Joined: Thu Feb 06, 2014 8:51 am
Location: Worcester

Re: Dominante oog probleem

Postby SV MAD » Mon Sep 04, 2017 2:15 pm

Philip Roets wrote:
SV MAD wrote:Jy kan die anchorsight probeer maar dit gaan nie so goed werk nie. Ook jou sight gaan baie ver moet skuif etc.

Ek sou ook maar so moontlik oorskuif LH toe en dan begin oorwerk, dit gaan n rukkie vat, maar as die fondament goed gele is, sal sy sommer gou weer reg skiet


Sorry vir die highjack, maar hoekom sê jy die sight gaan ver moet skuif as sy n anchorsight gebruik? Of enige ander peepless setup? Ek vra want ek het dit heel anders ervaar.

As haar oog so verswak dat sy hom basies nie meer kan gebruik vir korrel nie, gaan net links skiet die oplossing wees, mens kannie regs skiet en konstant met n linker oog mik nie.


Musgrave 375 H&H
Krico 223 Rem
Bowtech Insanity CPX 80#


Maar dis presies:
As jy die anchor sight opstel vir jou linkeroog, en jy skiet, gaan jou pyle links van die target wees. Dus gaan jy die sight moet uitskuif (links op n RH boog) en gaan dit dalk n issue wees.

Ek stem saam dat sy liewerste met LH boog moet skiet
Elite Energy 35
80lb, 28.5DL.
Arrows: CE CXL 350 300fps (ABO), CE Piledriver 300 550gr (jag)

Hoyt Vantage Elite Plus
53lb, 28DL
Easton Eclipse X7 (Indoor)
User avatar
SV MAD
Captain
Captain
 
Posts: 1519
Joined: Tue Apr 13, 2010 12:05 pm
Location: Midrand

Re: Dominante oog probleem

Postby Philip Roets » Mon Sep 04, 2017 3:37 pm

Stem saam Henk, ek dink nie n sight kan ver genoeg stel om te werk vir linker oog korrel nie.




Musgrave 375 H&H
Krico 223 Rem
Bowtech Insanity CPX 80#
Bowtech Insanity CPX 80lb
Easton FMJ 250 Dangerous Game
Magnus Stinger
User avatar
Philip Roets
Staff Sergeant
Staff Sergeant
 
Posts: 636
Joined: Thu Feb 06, 2014 8:51 am
Location: Worcester

Re: Dominante oog probleem

Postby DD Guy » Thu Sep 07, 2017 8:58 pm

Dankie vir almal se insette. Ons het n groter peep ingesit en dit lyk of dit heelwat beter gaan.
Groete
Frans
DD Guy
Private
Private
 
Posts: 29
Joined: Tue Jun 03, 2014 2:48 pm


Return to Bow Tuning and Technical Talk