Bow Fish - Noob guide?

General Bowfishing talk....

Moderators: Jakkas, Guardian, hawkster, Gerhard, jcdup, James, timspawn

Bow Fish - Noob guide?

Postby Koedoebul » Tue Dec 02, 2014 8:14 am

Hi Guys,

Are there any form of beginner guide to bow fishing?
Something we would love to start doing but what equipment is needed and any specific changes to our hunting bow setups?

Thanks for the assistance
Mathews Outback
60lbs
29" draw
Cobra release
-
Jy kan nie pale toe skop vir n poep nie ou seun
Koedoebul
Private
Private
 
Posts: 25
Joined: Thu Nov 27, 2014 1:19 pm

Re: Bow Fish - Noob guide?

Postby henried » Tue Dec 02, 2014 8:23 am

Speek to Geno on the forum, he is not that active here but is big into Bow fishing.
Life Christian Adventure
www.lifeca.org
User avatar
henried
Major
Major
 
Posts: 1992
Joined: Mon Jul 14, 2008 3:49 pm
Location: Vanderbijlpark

Re: Bow Fish - Noob guide?

Postby Koedoebul » Tue Dec 02, 2014 9:56 am

Will do thanks
Mathews Outback
60lbs
29" draw
Cobra release
-
Jy kan nie pale toe skop vir n poep nie ou seun
Koedoebul
Private
Private
 
Posts: 25
Joined: Thu Nov 27, 2014 1:19 pm

Re: Bow Fish - Noob guide?

Postby Andre van Tonder » Thu Dec 04, 2014 2:54 pm

Waar woon jy?
It is by doing today what others won't that we will have tomorrow what others don't
User avatar
Andre van Tonder
First Lieutenant
First Lieutenant
 
Posts: 1458
Joined: Tue Jun 24, 2008 1:47 pm
Location: Nelspruit

Re: Bow Fish - Noob guide?

Postby Koedoebul » Fri Dec 05, 2014 7:42 am

in Johannesburg
Mathews Outback
60lbs
29" draw
Cobra release
-
Jy kan nie pale toe skop vir n poep nie ou seun
Koedoebul
Private
Private
 
Posts: 25
Joined: Thu Nov 27, 2014 1:19 pm

Re: Bow Fish - Noob guide?

Postby Andre van Tonder » Fri Dec 05, 2014 1:38 pm

Oor die algemeen sal jou jagboog te sterk wees vir visskiet ... meeste mense gebruik boë van sowat 40lb vir visskiet. Jy moet verstaan dat jy taamlik baie op een dag gaan skiet so jy wil nie die hele dag jou jagboog span nie :lol:

Omdat die vispyl besonder swaar is gaan jy ook 'n pylrus nodig hê spesefiek vir visskiet.

Min winkels hou goeie visskiet uitrusting aan, maar ek het onslangs goeie uitrusting by Blades and Triggers gekry. Toe ek laas rondgesoek het, het Magnum Archery goeie katrolle gehad. Meeste ander plekke hou die baie basiese sisteem aan waar jy die lyn met die hand oprol nadat jy geskiet het ... dit werk, maar na 'n dag langs die water raak jy gatvol lyn opgerol.

Ek het die AMS retreiver reel ... dit werk baie goed, maar is deesdae ook taamlik aan die duur kant.

Ek het 'n recurve wat spesefiek toegerus is vir visskiet ... ek gooi dit in die bakkie of kar en dit is beskikbaar wanneer ek by water met vis in verbygaan.

Ek het die kontakbesonderhede van die kontakpersoon by Omgewingsake waar jy behoort aansoek te doen vir 'n permit. Koste is R60/jaar.

Ons ervaring in Mpumalanga het gewys dat dit beter is om 'n permit te hê veral indien mens met hengelaars slaags raak wat nie daarvan hou om te sien dat jy meer vis skiet as wat hulle vang :lol: :lol:

Hou dinge basies en geniet dit ...
It is by doing today what others won't that we will have tomorrow what others don't
User avatar
Andre van Tonder
First Lieutenant
First Lieutenant
 
Posts: 1458
Joined: Tue Jun 24, 2008 1:47 pm
Location: Nelspruit

Re: Bow Fish - Noob guide?

Postby Koedoebul » Sat Dec 06, 2014 11:26 am

Baie dankie vir die info.
Mathews Outback
60lbs
29" draw
Cobra release
-
Jy kan nie pale toe skop vir n poep nie ou seun
Koedoebul
Private
Private
 
Posts: 25
Joined: Thu Nov 27, 2014 1:19 pm

Re: Bow Fish - Noob guide?

Postby Big D » Tue Dec 09, 2014 3:04 pm

Andre van Tonder wrote:Waar woon jy?


Mmmm, ek en Jan-Hendrik wag nou nog vir ons uitnodiging, Mnr Van Tonder :lol: :lol:
"Calm your heart, slow your breathing and deal with what is in front of you"
User avatar
Big D
Lieutenant Colonel
Lieutenant Colonel
 
Posts: 2452
Joined: Thu Oct 23, 2008 8:57 am
Location: Boksburg

Re: Bow Fish - Noob guide?

Postby Guardian » Wed Dec 10, 2014 11:10 pm

Koedoebul, jy kan jou jagboog gebruik as jy hom kan afdraai na so 55lb. Baie van ons klub ouens skiet so en het nie spesifiek vis boë nie.
Dan kry jy vir jou 'n "knoppies" of "open face" katrol soos 'n Abumatic of Zebco en laai hom met so 80lb braid. Die braid moet tot op die rant van die spoel wees om wrywing so min as moontlik oor die rant vd spoel te elimineer. Jy het net so 30m nodig, dus kan jy enige ander lyn onder dit sit as backing.

Die katrol monteer jy op jou stabilizer met clamps of tape.

Ons gebruik gewone pyle (carbon of aluminium) sonder fletches. Vir 'n punt kan jy gewone field point gebruik wat jy 'n dwars gaatjie deur boor naby die insert en 'n dik styf passende weat-eater plastiese lyn van so 5cm deur steek.

Ons skiet baie in biesies en riete in en die metaal weerhake van vis punte maak dat die pyl baie vassit en mens kan hom nie maklik uittrek sonder om te swem en hom los te sny nie. Die weat-eater lyn buig darem en kom los, maar kom nie so maklik uit die vis nie.

Om die braid aan die pyl te heg is daar 'n paar maniere. Baie ouens maak 'n slide blokkie wat op die skag gly en sit agter op die pyl bietjie duct tape op die skag sodat die slide daar kan vasskop en nie afkom nie. Die teflon of nylon slide het natuurlik 'n gaatjie vir die braid om aan vas te maak. As jy draw, bly die slide voor sodat die braid nie aan die rest haak nie. As jy skiet, gly die slide af met die skag en slaan agter vas. Dan werk die lyn wat agter aan vlieg soos fletches wat die pyl stabiliseer. Skiet afstand is tot so 15m max.

Onthou net om altyd die katrol knoppie te druk voor jy skiet om die spool te release, anders skiet jy die lyn af !

Oefen om steil af te skiet en om vir die buig van die lig skuins in die water te kompenseer deur laag te mik. Ek oefen in my swembad deur iets op die water te gooi wat dryf en skiet dan van bo op die braai tafel omtrent 45 grade afwaarts. Ons skiet van die walle van die Sondags rivier af teen 'n steil gradiënt en mens moet weet waar jy skiet en waar om te mik.
Bowtech Reign 6 & Experience
600gn arrows
User avatar
Guardian
Major General (Moderator)
Major General (Moderator)
 
Posts: 4012
Joined: Sun Jul 08, 2007 2:05 pm
Location: Gold Coast, Australia

Re: Bow Fish - Noob guide?

Postby Big D » Thu Dec 11, 2014 2:31 am

Great post Dirk, baie dankie! :thumb: Daar is nievdalk 'n paar kiekies wat rondlê wat die leersame post van jou te vergesel nie? :D Veral op die pyl gedeelte, ek wil net seker naak ek verstaan jou beskrywing reg.
"Calm your heart, slow your breathing and deal with what is in front of you"
User avatar
Big D
Lieutenant Colonel
Lieutenant Colonel
 
Posts: 2452
Joined: Thu Oct 23, 2008 8:57 am
Location: Boksburg

Re: Bow Fish - Noob guide?

Postby sPRINGHAAS » Thu Dec 11, 2014 9:06 am

Ek gebruik presies die tegniek wat Guardian hier bespreek het... Gebruik ook my jagboog en het nie n visboog nie.
Moet se die gedeelte van die weed-eater tou is n slim plan. Ek het ook gevind dat die metaal weerhakke afbreek as jy hom tussen riete skiet.
Ek het n dik carbon pyl gevat en hom vol fyn sand gegooi en met super glue geseel om die pyl swaarder te maak. Dit gee beter penetrasie in die water.
Ek sal gou n paar fotos soek van wat ek gedoen het en dit opsit...
Mathews Monster MR7
sPRINGHAAS
Specialist
Specialist
 
Posts: 234
Joined: Mon May 13, 2013 10:53 pm
Location: Mpumalanga

Re: Bow Fish - Noob guide?

Postby sPRINGHAAS » Thu Dec 11, 2014 9:16 am

Hier is wat ek gedoen het:

Jy kan die katrol lekker druk terwyl jou boog gespan is..
rps20141211_092008.jpg
rps20141211_092008.jpg (63.15 KiB) Viewed 2397 times


Ek het n field point geboor en die spring steel in soldeer. Die foto wys ook die slide met die braid.
rps20141211_091933.jpg
rps20141211_091933.jpg (40.9 KiB) Viewed 2397 times


Die stopper vir die slide is n stukkie pyp wat vas geplak is. Ek het later insulation tape agter dit vasgedraai omdat die pypie begin skuif het... Hy hou nou mooi!
rps20141211_091953.jpg
rps20141211_091953.jpg (43.97 KiB) Viewed 2397 times
Mathews Monster MR7
sPRINGHAAS
Specialist
Specialist
 
Posts: 234
Joined: Mon May 13, 2013 10:53 pm
Location: Mpumalanga

Re: Bow Fish - Noob guide?

Postby Big D » Thu Dec 11, 2014 10:16 am

Ag ma julle manne is oppi ball!!! Thanks vir die kiekies SH!! :thumb: :thumb:

So ek neem aan, instede van die springsteel, sit ek nou net weedeater gut deur? En die sand ding, is dit baie belangrik om 'n swaar pyl te he?
"Calm your heart, slow your breathing and deal with what is in front of you"
User avatar
Big D
Lieutenant Colonel
Lieutenant Colonel
 
Posts: 2452
Joined: Thu Oct 23, 2008 8:57 am
Location: Boksburg

Re: Bow Fish - Noob guide?

Postby sPRINGHAAS » Thu Dec 11, 2014 10:36 am

Big D wrote:Ag ma julle manne is oppi ball!!! Thanks vir die kiekies SH!! :thumb: :thumb:

So ek neem aan, instede van die springsteel, sit ek nou net weedeater gut deur? En die sand ding, is dit baie belangrik om 'n swaar pyl te he?


Ek stel my boog nie rerig af nie so ek voel die swaar pyl help nogal. Ek dink n swaar pyl penetreer en hou sy momentum beter as jy in water inskiet(iemand kan dalk beter verduidelik). Ek weet die vispyle wat jy kan koop is ook maklik oor die 1000gr.

Ek gaan verseker ook die weadeater lyn probeer!!
Mathews Monster MR7
sPRINGHAAS
Specialist
Specialist
 
Posts: 234
Joined: Mon May 13, 2013 10:53 pm
Location: Mpumalanga

Re: Bow Fish - Noob guide?

Postby Philip Roets » Sat Dec 13, 2014 6:12 am

Hierdie is n great thread, dink ek moet sommer die week begin werk aan my setup. Springhaas, is die katrol wat jy gebruik sommer n gewone katrol en nie n visskiet katrol nie?
Bowtech Insanity CPX 80lb
Easton FMJ 250 Dangerous Game
Magnus Stinger
User avatar
Philip Roets
Staff Sergeant
Staff Sergeant
 
Posts: 673
Joined: Thu Feb 06, 2014 8:51 am
Location: Worcester

Next

Return to General Bowfishing Discussion