Gesoek 'bowfish setup'

General Bowfishing talk....

Moderators: Jakkas, Guardian, hawkster, Gerhard, jcdup, James, timspawn

Gesoek 'bowfish setup'

Postby FOX » Mon Feb 01, 2016 9:33 pm

Hi manne!
Ek wil begin bowfish, ek weet nie waar om te begin en wat om te koop nie.
Kan enigeen my raad gee en help asb?
Groete
Mathews CREED 28"draw
70lb, 125gr slick trick / rage
Axis 340, 455gr
scott release
User avatar
FOX
Private First Class
Private First Class
 
Posts: 65
Joined: Mon Mar 16, 2009 9:39 pm
Location: Oudtshoorn

Re: Gesoek 'bowfish setup'

Postby Standaman » Mon Feb 01, 2016 10:36 pm

Dagse
Voor jy groot geld spandeer, het jy al daaraan gedink om jou eie te maak?
Ek het gesien hoe n ou twee gate teen n hoek in n fieldpoint geboor en weedeater gut daarin geplak het, op n carbon pyl het hy n stopper geplak. Aan n dik nylon washer het hy die vislyn vasgemaak( dit gly oor jou pyl).
Dan het hy vir n katrol n plastiek bottel gevat( iets met n prop so groot soos n 2l melkbottel sin) n gat in die prop gemaak en n eyebolt deur gedruk wat in die stabalizer gat vasmaak. Dan n gat in die bodem van die bottel.
Druk die vislyn deur die bottel en maak aan die eyebolt vas. Skroef die bottel terug op sy prop, draai die vislyn om die bottel en siedaar.
Maak net seker die washer waaraan die lyn vasgemaak is voor jou rest is voordat jy skiet anders gaan die lyn vashak en goed afruk. Veral as jy dik braid gebruik

Soos wat jy die skoot trek skuif die pyl deur die washer, as die washer die stopper tref dan begin die lyn van die "katrol" af spool....hou vas
Destroyer 350 29" 70lbs
505gr @ 286fps

Ek lewe in my eie klein wereld, maar ek gee nie om nie want ek dink almal daar like my
User avatar
Standaman
Specialist
Specialist
 
Posts: 268
Joined: Sat Feb 28, 2015 9:22 am
Location: Centurion


Return to General Bowfishing Discussion