vis bekruip cammo hemp

General Bowfishing talk....

Moderators: Jakkas, Guardian, hawkster, Gerhard, jcdup, James, timspawn

vis bekruip cammo hemp

Postby Buckweed » Sat Mar 06, 2010 1:03 pm

Ek voel ek moet net die hemp van my wamee ek vis bekruip vir julle wys...ekt my bowhunting cap ook opgehad.



Image
The Gods do not deduct from a mans alloted lifespan the amount of time spent hunting or fishing!!!!
User avatar
Buckweed
Private First Class
Private First Class
 
Posts: 51
Joined: Sun Dec 20, 2009 1:00 pm
Location: Pretoria

Postby Chaser » Sat Mar 06, 2010 6:14 pm

wat weeg daai bass hy is masief :shock:
Image
Bear Carnage black 70# 29''
125gn Rage 2\ Montec 125gn\scorpion 125gn\ Crimson Tusker 4 Blade 125gn
SABA, Oosrand Boog belange groep, NASP
User avatar
Chaser
First Lieutenant
First Lieutenant
 
Posts: 1462
Joined: Wed Sep 02, 2009 10:22 am
Location: Kempton park

Postby Buckweed » Sun Mar 07, 2010 5:54 am

Chaser, soos dit toe nou moet wees was die spec op my wishlist net dat ek my vuis in sy bek kan druk (wat toe nou ook so was) maar da was nie n skaal binne n honderd seemyl nie!

Ek het n bikie gesukkel om iemand te kry om fotos te neem en die ene wa ek met my vuis in sy bek staan het ook nie uitgekom nie :( MAAR die memory het nog n paar jaar om te gaan.:D

As ek moet skat was dit so tussen 3 en 4 kg.

Ek het sy adress ook so ons sal weer by mekaar kuier

:twisted:
The Gods do not deduct from a mans alloted lifespan the amount of time spent hunting or fishing!!!!
User avatar
Buckweed
Private First Class
Private First Class
 
Posts: 51
Joined: Sun Dec 20, 2009 1:00 pm
Location: Pretoria

Postby Chaser » Sun Mar 07, 2010 7:11 pm

4kg is n meneer en kan n bass stok nogal buig, dit kon net n lekker fight gewees het. hoe het hy baklei op die boog, of het jy met n stok gevang, en vroeg middag of hier na 4 uur?
Image
Bear Carnage black 70# 29''
125gn Rage 2\ Montec 125gn\scorpion 125gn\ Crimson Tusker 4 Blade 125gn
SABA, Oosrand Boog belange groep, NASP
User avatar
Chaser
First Lieutenant
First Lieutenant
 
Posts: 1462
Joined: Wed Sep 02, 2009 10:22 am
Location: Kempton park

Postby Buckweed » Mon Mar 08, 2010 3:14 pm

dit was laat oggend gewees , skat so by elf rond. Hyt op n drop off gele van omtrent n meter. Vroer die oggend ook n paar goete da verby gesleep maar niks taps gekry nie maar ekt geweet in daai paleis moet n monsterkie bly :D

Die fight was nie juis n grote nie want hy was binne in die gras so daar was nie tyd vir speel nie en dit was so n meter kant toe.
The Gods do not deduct from a mans alloted lifespan the amount of time spent hunting or fishing!!!!
User avatar
Buckweed
Private First Class
Private First Class
 
Posts: 51
Joined: Sun Dec 20, 2009 1:00 pm
Location: Pretoria

Postby bow007 » Tue Jul 20, 2010 10:16 pm

Baie mooi bass Buckwead, waar was dit gevang... of is dit 'n geheim? Ek skat hom ook so by 4kg!

Mooi vis, baie geluk
"I do not hunt for the joy of killing but for the joy of living, and the inexpressible pleasure of mingling my life however briefly, with that of a wild creature that I respect, admire and value."

Bowtech Allegiance '07, 73lbs, 29"
Winner's Choice string
Truglo 5pin sight
NAP drop-away
308fps with 432gr Beaman Arrows

Elite GT500, 81#, 29"
VaporTrail Drop-away
User avatar
bow007
Second Lieutenant
Second Lieutenant
 
Posts: 1068
Joined: Mon Sep 14, 2009 11:11 pm
Location: Nelspruit


Return to General Bowfishing Discussion