Bowfishing bad press

General Bowfishing talk....

Moderators: Jakkas, Guardian, hawkster, Gerhard, jcdup, James, timspawn

Postby ludwig » Tue Jul 01, 2008 11:42 am

Nou dat hierdie topic weer uit die argiewe gegrawe is, wil ek net noem dat ek seker so 2 maande terug op Fokus gesien het hoe 'n projek aan die gang is om Harties skoon te maak. En hulle hoof mikpunt is om karpe en babers uit die dam te verwyder. Hulle se dat daar 'n spesifieke plankton in die water is wat veronderstel is om die alge te beheer, maar dat veral karpe hierdie plankton heeltemal uitroei. So nou word daar meer as 'n half ton vis elke dag uit Harties verwyder en hulle teiken spesifieklik karp en baber. Hulle het gese dat indien hierdie projek sukses behaal, dat dit na alle damme in SA uitgebrei sal word. Daar word selfs genoem dat streng boetes aan mense gegee sal word indien enige karp/baber terugeplaas word in so dam. Ek het nogal gedink dis baie interessant, en sal wou hoor wat die vissermanne hieroor te se het?
"All our knowledge has its origins in our perceptions" ~ Leonardo da Vinci
User avatar
ludwig
Brigadier General
Brigadier General
 
Posts: 3717
Joined: Tue Jul 03, 2007 7:13 am
Location: Centurion

Postby PRIVATE RYAN » Tue Jul 01, 2008 2:24 pm

Hulle kan die al die karpe
vir my onthalwe vang en
katkos maak, maar die baber
is inheems. Dit maak mos nie
sin om hulle ook uit te roei nie?

As ons net 1 geelvis kan vestig
vir elke 5 dom vrot karpe sal
die wereld 'n beter plek wees.

Papswing is anyway net 'n verskoning
vir baie mense om te suip. :lol:

Lekker vang ek nou vis,
DXT
User avatar
PRIVATE RYAN
Staff Sergeant
Staff Sergeant
 
Posts: 740
Joined: Tue Jul 03, 2007 9:56 pm

Postby Andre van Tonder » Wed Jul 02, 2008 12:25 pm

Private Ryan

Pasop dat 'n stuk pap jou nie in die gesig tref nie ...

Ek was ook onder die indruk dat babers maar in al ons rivierstelsels voorgekom het. Daar is egter 'n geelvisprojek in die Elandsrivier in Mpumalanga en ek was baie verbaas om te hoor dat die viskenners van die babers in die stelsel wil ontslae raak agv die impak wat hulle op die ander vis in die stelsel het.

M-m-m, nooit te oud om te leer nie.
User avatar
Andre van Tonder
First Lieutenant
First Lieutenant
 
Posts: 1458
Joined: Tue Jun 24, 2008 1:47 pm
Location: Nelspruit

Postby JFE » Tue Nov 30, 2010 9:23 am

Weet nie of dit van pas is om ander forum besprekings hier te plaas nie. Ek het op die post af gekom op 'n web blad wat te doen het met negatiewe beeld van boog visjag, dit het wel begin met meer betrekking op die buiteland maar oor gegaan na on eie situasies. Daar is geweldig baie teenkanting teen bowfishing kom dit voor.
http://www.sealine.co.za/view_topic.php ... =79&page=1
Joshua 24:15
User avatar
JFE
Sergeant
Sergeant
 
Posts: 301
Joined: Wed Aug 25, 2010 9:07 pm
Location: Middelburg MP

Postby Chaser » Tue Nov 30, 2010 9:33 am

ek voel regtig n v@#$k vir enige iemand wat my wil vertel wat om te doen...die enigste persoon wat dit kan doen is my pa...en verder doen ek wat ek wil wanneer ek wil....


ek gaan nog boog hengel...en niemand gaan my stop nie..punt..
Image
Bear Carnage black 70# 29''
125gn Rage 2\ Montec 125gn\scorpion 125gn\ Crimson Tusker 4 Blade 125gn
SABA, Oosrand Boog belange groep, NASP
User avatar
Chaser
First Lieutenant
First Lieutenant
 
Posts: 1462
Joined: Wed Sep 02, 2009 10:22 am
Location: Kempton park

Postby Andre van Tonder » Tue Nov 30, 2010 10:10 am

Weet nie of dit van pas is om ander forum besprekings hier te plaas nie


Ek dink dit is baie van pas sodat ons kan weet wat die beeld is wat daar buite van ons gehandhaaf word.

Ek stem glad nie saam met die mense op die hengelforum nie, maarkan verstaan hoe hulle voel. Dit is waarom dit so belangrik is dat elkeen wat vis met 'n boog skiet seker maak hy speel volgens die reels.

Die realiteit is dat die "onwettige" uithaal van vis deur gemeenskappe naby waterbronne 'n wesenlike groter impak op die visbevolkings het as wat ons ooit sal he ... maarek sien nie dat dat iemand daaroor kla nie.
It is by doing today what others won't that we will have tomorrow what others don't
User avatar
Andre van Tonder
First Lieutenant
First Lieutenant
 
Posts: 1458
Joined: Tue Jun 24, 2008 1:47 pm
Location: Nelspruit

Postby Guardian » Tue Nov 30, 2010 11:51 pm

Dit gaan maar net oor sensasie en persoonlike opinies.

Ek ry 85km ver om miskien 1 tot 3 visse te skiet, wat ek benut. Dit doen ek miskien een of twee keer wanneer die vis in die riete lê begin somer.

Ons probleem is die menigte nette wat oor die rivier gespan is en die visse behoorlik uitroei. Maar dis nie sensasioneel nie en niemand worry daaroor nie !! - behalwe my vriend, die oewer eienaar, wat lekker op net "vissers" skiet met sy mauser :twisted:
Bowtech Reign 6 & Experience
600gn arrows
User avatar
Guardian
Major General (Moderator)
Major General (Moderator)
 
Posts: 4012
Joined: Sun Jul 08, 2007 2:05 pm
Location: Gold Coast, Australia

Previous

Return to General Bowfishing Discussion