Extreme Aerial Bowfishing - DIT LYK NA VET PRET !!

General Bowfishing talk....

Moderators: Jakkas, Guardian, hawkster, Gerhard, jcdup, James, timspawn

Extreme Aerial Bowfishing - DIT LYK NA VET PRET !!

Postby jacovanr » Tue Mar 30, 2010 9:04 am

Kyk 'n bietjie hierna ! Dit lyk soos Vet Pret op 'n warm somers dag !!!

Image

Image

Image

(hier is al die fotos - een van daai karpe het die tannie se jaw gebreek - http://www.leenks.com/link263867.html)



Hier is 'n Video ook ! Weet nie wat gee hulle daai Karpe in om SO te spring nie !!!! Maar ek sal so iets Laaik !!!!!

http://www.youtube.com/watch?v=vwMSy7xK218
-------------------------------------

- Bowtech Destroyer 350
- 30" @ 72#
- CX Limb Driver 350
- 100gr Scorpion XP
- 100gr Rage 2-Bladers
- 490gr @ 297fps = 95.9 KE
User avatar
jacovanr
Sergeant
Sergeant
 
Posts: 350
Joined: Mon Jan 26, 2009 1:15 pm
Location: Centurion, Gauteng

Postby hawkster » Tue Mar 30, 2010 9:16 am

:shock: wats volgende???

vliende varke?? :twisted:
The Challenge of the Hunt is why Bow Hunters Hunt!!
Image
User avatar
hawkster
Lieutenant General (Super Mod)
Lieutenant General (Super Mod)
 
Posts: 2133
Joined: Wed Jul 09, 2008 9:53 am
Location: Rustenburg

Postby Shaka » Tue Mar 30, 2010 9:16 am

Dit is nie gewone Karpe nie maar silwerkarp... Hulle spring so...

Ek dink op 'n stadium so paar jaar gelede was die Arabie dam vervuil met die goed.

Dalk moet ons my boot vat en gaan jag? Net jammer dis 'n rubberduck en iemand behalwe ek sal moet roei... :wink:
Last edited by Shaka on Tue Mar 30, 2010 9:46 am, edited 1 time in total.
Genesis 27:3 "Vat nou jou skietgoed, jou pyl en boog, en gaan veld toe en skiet vir my 'n stukkie wild."
Bowtech Destroyer 340
125gr ST's
Image
User avatar
Shaka
Captain
Captain
 
Posts: 1545
Joined: Tue May 26, 2009 3:58 pm
Location: Bedfordview - Johannesburg

Postby killzone » Tue Mar 30, 2010 9:40 am

Bliks@m !!! :shock: :shock: :shock:
PSE X-Force . Slicktricks. Bowhunter's C.O.P
User avatar
killzone
First Lieutenant
First Lieutenant
 
Posts: 1451
Joined: Fri Jul 06, 2007 1:33 pm
Location: Mpumalanga

Postby hawkster » Tue Mar 30, 2010 10:54 am

Shaka daai rubber duck van jou en skerp pyl punt combo gaan nie so lekker werk nie........mag dal net daai "sinking feeling" kry...... :lol:
The Challenge of the Hunt is why Bow Hunters Hunt!!
Image
User avatar
hawkster
Lieutenant General (Super Mod)
Lieutenant General (Super Mod)
 
Posts: 2133
Joined: Wed Jul 09, 2008 9:53 am
Location: Rustenburg

Postby Shaka » Tue Mar 30, 2010 11:45 am

Daai is nogal mooi "vorm" op die middelste foto...
Genesis 27:3 "Vat nou jou skietgoed, jou pyl en boog, en gaan veld toe en skiet vir my 'n stukkie wild."
Bowtech Destroyer 340
125gr ST's
Image
User avatar
Shaka
Captain
Captain
 
Posts: 1545
Joined: Tue May 26, 2009 3:58 pm
Location: Bedfordview - Johannesburg

Postby Psycho » Tue Mar 30, 2010 12:33 pm

"warm somer dag" het jy die wolke gesien in die lug Jaco?????maar dit nogal fun. Is daar iemand hier wat dit wel doen?
sal like om dit een keer te probeer. Kom Shaka koop vir jou so boog dat ons kan gaan speel, asb man
PSE Bowmadness XS
User avatar
Psycho
Sergeant
Sergeant
 
Posts: 302
Joined: Fri Mar 14, 2008 2:24 pm
Location: East Rand - Kempton Park

Postby Vaughn » Mon May 10, 2010 2:42 pm

Ja nee hierdie lyk na vet pret. Ek dink na n uur is jy redelik uitgeput met hierdie manier van visvang :lol:

Ek dink hierdie vis spring natuurlik, maar ek het n ding on TV gekyk waar hulle n elektriese golf in die water sit wat die vis laat spring en hulle vang dan met nette, dit was n tipe van uitdunning van n ongewenste spesie vis.
"Blessed are the cracked, for they let in the light"
User avatar
Vaughn
Sergeant First Class
Sergeant First Class
 
Posts: 754
Joined: Tue Jan 19, 2010 1:37 pm
Location: Birch Acres, Gauteng

Postby bow007 » Tue Jul 20, 2010 10:13 pm

Ek hou ook baie van die 'vorm' in die middelste foto... sal maar my boot skenk ouens... wie gaan bestuur?
"I do not hunt for the joy of killing but for the joy of living, and the inexpressible pleasure of mingling my life however briefly, with that of a wild creature that I respect, admire and value."

Bowtech Allegiance '07, 73lbs, 29"
Winner's Choice string
Truglo 5pin sight
NAP drop-away
308fps with 432gr Beaman Arrows

Elite GT500, 81#, 29"
VaporTrail Drop-away
User avatar
bow007
Second Lieutenant
Second Lieutenant
 
Posts: 1068
Joined: Mon Sep 14, 2009 11:11 pm
Location: Nelspruit

Postby Jakkas » Wed Jul 21, 2010 6:37 am

bow007 wrote:Ek hou ook baie van die 'vorm' in die middelste foto...


Mmmm, ek wonder hoekom? :twisted:
~
Bowtech Destroyer 350, 71#, 30"draw
GT Big Game 100+
150gr Samurai 2 Blades
547gr @ 281fps = 96KE
User avatar
Jakkas
Lieutenant General (Super Mod)
Lieutenant General (Super Mod)
 
Posts: 1996
Joined: Fri Jul 06, 2007 10:36 am
Location: Dubai, UAE


Return to General Bowfishing Discussion