Bobbejaan op GoPro

Tell us all about your hunt, post a few pictures, lets see what you have been up to.............

Moderators: Jakkas, Guardian, hawkster, Gerhard, Ranger, jcdup, James, timspawn

Bobbejaan op GoPro

Postby sPRINGHAAS » Fri Aug 11, 2017 10:44 am

Met die dat ons die gopro en videos so bietjie bespreek het het ek gedink ek post bietjie n paar frames van my beste resultate op die gopro sover. Daar was n baie groter mannetjie in die voer bak, maar toe ek sien die meneer kom daag hom uit en sit reg voor die gopro toe skiet ek hom eerder. Killzone was voor op die pyl...
1.1.png
1.1.png (219.89 KiB) Viewed 240 times

2.1.png
2.1.png (197.76 KiB) Viewed 240 times

3.1.png
3.1.png (220.18 KiB) Viewed 240 times
Mathews Monster MR7
sPRINGHAAS
Corporal
Corporal
 
Posts: 194
Joined: Mon May 13, 2013 10:53 pm
Location: Mpumalanga

Re: Bobbejaan op GoPro

Postby sPRINGHAAS » Fri Aug 11, 2017 10:45 am

4.1.png
4.1.png (220.74 KiB) Viewed 239 times

5.1.png
5.1.png (204.43 KiB) Viewed 239 times

6.1.png
6.1.png (228.85 KiB) Viewed 239 times
Mathews Monster MR7
sPRINGHAAS
Corporal
Corporal
 
Posts: 194
Joined: Mon May 13, 2013 10:53 pm
Location: Mpumalanga

Re: Bobbejaan op GoPro

Postby sPRINGHAAS » Fri Aug 11, 2017 10:48 am

Ek sien nou die fotos is dalk bietjie te veel verklein.. :(
Mathews Monster MR7
sPRINGHAAS
Corporal
Corporal
 
Posts: 194
Joined: Mon May 13, 2013 10:53 pm
Location: Mpumalanga

Re: Bobbejaan op GoPro

Postby Eraser » Fri Aug 11, 2017 10:50 am

Met my bril op kan ek darm sien die vlakvark het nie te veel beweeg op die skoot nie...... :rofl: :rofl:
The Buck stops here!

2014 Bowtech Insanity CPXL 80# @ 70# 32" DL
Vapor Trail Pro V
Carbon Core Stalker 250 (568gn 15% FOC) @ 280f/s
KE 98.8ft-lb
Mom. 0.706 slugs
User avatar
Eraser
Captain
Captain
 
Posts: 1657
Joined: Wed May 13, 2009 5:02 pm
Location: Pretoria (Wonderboom Suid)

Re: Bobbejaan op GoPro

Postby sPRINGHAAS » Fri Aug 11, 2017 12:01 pm

Eraser wrote:Met my bril op kan ek darm sien die vlakvark het nie te veel beweeg op die skoot nie...... :rofl: :rofl:


:rofl:

Daai pyle was baie lig, maar om een of ander rede (mathews) het hy(jou vlakvark) hom nie hoor kom nie... :mrgreen:
Mathews Monster MR7
sPRINGHAAS
Corporal
Corporal
 
Posts: 194
Joined: Mon May 13, 2013 10:53 pm
Location: Mpumalanga

Re: Bobbejaan op GoPro

Postby henried » Fri Aug 11, 2017 12:18 pm

Heng, daai pyl is lank al deur hom voor hy beweeg! Seker om dat daai Mathews so vinnig is... :shock:
Jy kan nie veel riaksie op die fotos sien nie, sal graag die clip in normal spoed wil sien.
Life Christian Adventure
www.lifeca.org
User avatar
henried
Major
Major
 
Posts: 1955
Joined: Mon Jul 14, 2008 3:49 pm
Location: Vanderbijlpark

Re: Bobbejaan op GoPro

Postby sPRINGHAAS » Fri Aug 11, 2017 12:26 pm

Sal kyk of ek hom kan oplaai en dalk slowmotion ook bysit.
Mathews Monster MR7
sPRINGHAAS
Corporal
Corporal
 
Posts: 194
Joined: Mon May 13, 2013 10:53 pm
Location: Mpumalanga

Re: Bobbejaan op GoPro

Postby Eraser » Fri Aug 11, 2017 2:57 pm

:rofl: :rofl: Ek koggel maar net bietjie..... maar die brille help rerig baie....

Was ook my eerste gewaarwording dat daai pyl al amper halfpad Kaapstad toe is voor Boggom besef het iets is nie lekker nie.
The Buck stops here!

2014 Bowtech Insanity CPXL 80# @ 70# 32" DL
Vapor Trail Pro V
Carbon Core Stalker 250 (568gn 15% FOC) @ 280f/s
KE 98.8ft-lb
Mom. 0.706 slugs
User avatar
Eraser
Captain
Captain
 
Posts: 1657
Joined: Wed May 13, 2009 5:02 pm
Location: Pretoria (Wonderboom Suid)

Re: Bobbejaan op GoPro

Postby Bernhardt » Mon Aug 14, 2017 9:16 am

Die probleem met n Mathews is dit klink soos jou slippers wat uit kas gehaal word, en niemand gaan try weghardloop vir dit nie :P

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
MONSTER MR7 @ 77# and 28.5"
Boss Hog sight
NAP Apache rest
GoldTip Kinetic 200 @ 540gr
Rage Hypodermic, SlickTricks, Nitron, Stinger buzzcut & Killzone
User avatar
Bernhardt
Staff Sergeant
Staff Sergeant
 
Posts: 703
Joined: Fri Jan 17, 2014 1:13 pm

Re: Bobbejaan op GoPro

Postby sPRINGHAAS » Tue Aug 15, 2017 8:50 pm

Hier is die video nou... https://youtu.be/IWMqIDkMKgY
Mathews Monster MR7
sPRINGHAAS
Corporal
Corporal
 
Posts: 194
Joined: Mon May 13, 2013 10:53 pm
Location: Mpumalanga

Re: Bobbejaan op GoPro

Postby henried » Tue Aug 15, 2017 9:00 pm

Wow, hy was wind-gat... :shock:
Dit was ń groot knaap.
Life Christian Adventure
www.lifeca.org
User avatar
henried
Major
Major
 
Posts: 1955
Joined: Mon Jul 14, 2008 3:49 pm
Location: Vanderbijlpark

Re: Bobbejaan op GoPro

Postby Philip Roets » Wed Aug 16, 2017 8:23 am

Springhaas, dis n baie goeie video. Well done!

Hoe keer jy dat die diere nie jou GoPro skuif of skade aan doen nie?

Hoe ver het die Bob gegaan na die skoot?


Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Hoyt Maxxis 31 Dangerous Game 86#
713gr FMJ Dangerous Game 250 @ 250ft/s

Bear Assault 70#
575gr FMJ 300
User avatar
Philip Roets
Staff Sergeant
Staff Sergeant
 
Posts: 587
Joined: Thu Feb 06, 2014 8:51 am
Location: Worcester

Re: Bobbejaan op GoPro

Postby Volmaan » Wed Aug 16, 2017 10:08 am

Jy sien Springhaas.Hierdie video bewys net weer wat ek gese het van swaarder pyle en momentum.Kyk net hoe verander die trajek van daai ligte pyl soos hy deur die bobbejaan gaan en deflekteer.Met 'n swaar pyl










Ek grap,ek grap!!!


Uitstekende video en die gopro's gee mens net 'n unieke hoek.Groot mannetjie wat jy daar geklits het,geluk.

Het ook al probeer maar sonder sukses.Ek sit en dink hoe 3 GoPro's wat op een slag neem gaan video neem
Bowtech Reign 7,70lbs
Hoyt Carbon Defiant Turbo 70lbs
Volmaan
Staff Sergeant
Staff Sergeant
 
Posts: 689
Joined: Fri Apr 26, 2013 10:30 am
Location: Pretoria

Re: Bobbejaan op GoPro

Postby Eraser » Wed Aug 16, 2017 10:45 am

Volmaan wrote:Jy sien Springhaas.Hierdie video bewys net weer wat ek gese het van swaarder pyle en momentum.Kyk net hoe verander die trajek van daai ligte pyl soos hy deur die bobbejaan gaan en deflekteer.Met 'n swaar pyl.....


:rofl: :rofl: :rofl: :rofl: :rofl: :rofl: :thumb:

Dankie vir Woensdag humor....
The Buck stops here!

2014 Bowtech Insanity CPXL 80# @ 70# 32" DL
Vapor Trail Pro V
Carbon Core Stalker 250 (568gn 15% FOC) @ 280f/s
KE 98.8ft-lb
Mom. 0.706 slugs
User avatar
Eraser
Captain
Captain
 
Posts: 1657
Joined: Wed May 13, 2009 5:02 pm
Location: Pretoria (Wonderboom Suid)

Re: Bobbejaan op GoPro

Postby Volmaan » Wed Aug 16, 2017 11:25 am

Eraser wrote:
Volmaan wrote:Jy sien Springhaas.Hierdie video bewys net weer wat ek gese het van swaarder pyle en momentum.Kyk net hoe verander die trajek van daai ligte pyl soos hy deur die bobbejaan gaan en deflekteer.Met 'n swaar pyl.....


:rofl: :rofl: :rofl: :rofl: :rofl: :rofl: :thumb:

Dankie vir Woensdag humor....
. :sniper:
Bowtech Reign 7,70lbs
Hoyt Carbon Defiant Turbo 70lbs
Volmaan
Staff Sergeant
Staff Sergeant
 
Posts: 689
Joined: Fri Apr 26, 2013 10:30 am
Location: Pretoria

Next

Return to The Hunting Camp