Gesoek - worsstopper

Post some tips on processing of meat and also tricks on skinning certain animals.

Moderators: Jakkas, Guardian, hawkster, Gerhard, jcdup, James

Gesoek - worsstopper

Postby theo » Wed Jul 06, 2011 11:21 am

Het iemand nie dalk n goeie worsstopper by die huis wat hulle dalk wil verkoop nie - 3 of 5 L - en verkieslik ook nie die ou tipe wat jy aan n tafel moet vasklamp nie.
theo
Private
Private
 
Posts: 35
Joined: Sun Jun 27, 2010 6:56 pm

Postby Chaser » Wed Jul 06, 2011 12:58 pm

ek het al gehoor die blou meul verkoop...was nog net nie self daar nie
Image
Bear Carnage black 70# 29''
125gn Rage 2\ Montec 125gn\scorpion 125gn\ Crimson Tusker 4 Blade 125gn
SABA, Oosrand Boog belange groep, NASP
User avatar
Chaser
First Lieutenant
First Lieutenant
 
Posts: 1462
Joined: Wed Sep 02, 2009 10:22 am
Location: Kempton park

Postby Big D » Wed Jul 06, 2011 3:49 pm

Chaser wrote:ek het al gehoor die blou meul verkoop...was nog net nie self daar nie


Die Blou Meul, hulle het allerhande sulke goed. 011 907 1107

p.s!! jy al in die junk mail geloer? :wink:
"Calm your heart, slow your breathing and deal with what is in front of you"
User avatar
Big D
Lieutenant Colonel
Lieutenant Colonel
 
Posts: 2452
Joined: Thu Oct 23, 2008 8:57 am
Location: Boksburg

Postby Paulvw » Wed Jul 06, 2011 3:55 pm

Big D wrote:
Chaser wrote:ek het al gehoor die blou meul verkoop...was nog net nie self daar nie


Die Blou Meul, hulle het allerhande sulke goed. 011 907 1107

p.s!! jy al in die junk mail geloer? :wink:


Jy kan ook op Bid or Buy loer. Baie bargains daar
Bowtech Insanity 61#
Carbon Express Mayhem Hunter 431gn
Paulvw
Sergeant
Sergeant
 
Posts: 327
Joined: Fri May 13, 2011 9:15 am
Location: Secunda


Return to Meat Processing