Wildvleis Vervoer

Post some tips on processing of meat and also tricks on skinning certain animals.

Moderators: Jakkas, Guardian, hawkster, Gerhard, jcdup, James

Wildvleis Vervoer

Postby baber » Sun Mar 04, 2012 8:43 pm

Jis Manne

Ek kort julle raad / hulp. 'n vriend van my wat in Stellenbosch bly wil kom jag in die bos maar ons weet nie wat die beste manier is om die vleis terug in die Kaap te kry van Transvaal nie.

Hoe sal mens te werk gaan om 'n rooibok en BWB van Warmbad / PTA tot in die Kaap te vervoer. Ons gaan die 4de tot 6de Mei by Moselesele jag.

Enige voorstelle sal opreg waardeer word.

Groete,

Baber
Image

72 # Bowtech Destroyer 350 @ 29 Inch Draw
Rage 2 Blade 125 gr
Spot Hogg Real Deal
Carbon Express Piledriver Hunter 350
User avatar
baber
Specialist
Specialist
 
Posts: 274
Joined: Mon May 11, 2009 10:03 am
Location: Pretoria

Postby karoi » Sun Mar 04, 2012 8:58 pm

Ek het al 'n klomp skape van die Vrystaat noorde toe gebring en hulle was nog koud gewees toe ek hier aankom.

Ek het hulle in die vrieskas gepak vir 2 dae en hulle in die trailor gepak met 'n kombers onder die vleis daar bo op en hulle toe toegedraai met koerante en kombers daarbo op

Hulle het baie goed koel gebly
karoi
First Lieutenant
First Lieutenant
 
Posts: 1463
Joined: Tue Aug 26, 2008 9:57 pm
Location: naboomspruit

Postby Big D » Mon Mar 05, 2012 7:50 am

karoi wrote:Ek het al 'n klomp skape van die Vrystaat noorde toe gebring en hulle was nog koud gewees toe ek hier aankom.

Ek het hulle in die vrieskas gepak vir 2 dae en hulle in die trailor gepak met 'n kombers onder die vleis daar bo op en hulle toe toegedraai met koerante en kombers daarbo op

Hulle het baie goed koel gebly


Ja nee, ons bring gereeld hoenders an vis op van die Kaap af, en die koerant/kombers ding wer soos 'n bom!! :wink:
"Calm your heart, slow your breathing and deal with what is in front of you"
User avatar
Big D
Lieutenant Colonel
Lieutenant Colonel
 
Posts: 2452
Joined: Thu Oct 23, 2008 8:57 am
Location: Boksburg

Postby SV MAD » Mon Mar 05, 2012 8:02 am

Jag en laat hulle in die Vrieskas hang vir so 2 dae. As julle dan terugry, ry in die nag dat die hitte van die dag ook nie 'n invloed he nie. Die bietjie wat jy in die dag ry sal geen effek he nie.

Koerante en komberse is baie goeie insuleer middels, die ouens se raad hier is baie goed.
Elite Energy 35
80lb, 28.5DL.
Arrows: CE CXL 350 300fps (ABO), CE Piledriver 300 550gr (jag)

Hoyt Vantage Elite Plus
53lb, 28DL
Easton Eclipse X7 (Indoor)
User avatar
SV MAD
Captain
Captain
 
Posts: 1543
Joined: Tue Apr 13, 2010 12:05 pm
Location: Midrand

Postby baber » Tue Mar 06, 2012 11:44 am

Dassy dankie!

Indien die man nie op en af ry nie maar vlieg hiernatoe, hoe sou 'n mens dan maak om die vleis daar te kry? Sal 'n courier company so iets afry teen 'n billike prys?
Image

72 # Bowtech Destroyer 350 @ 29 Inch Draw
Rage 2 Blade 125 gr
Spot Hogg Real Deal
Carbon Express Piledriver Hunter 350
User avatar
baber
Specialist
Specialist
 
Posts: 274
Joined: Mon May 11, 2009 10:03 am
Location: Pretoria

Postby SV MAD » Tue Mar 06, 2012 11:48 am

ek weet nie...
Elite Energy 35
80lb, 28.5DL.
Arrows: CE CXL 350 300fps (ABO), CE Piledriver 300 550gr (jag)

Hoyt Vantage Elite Plus
53lb, 28DL
Easton Eclipse X7 (Indoor)
User avatar
SV MAD
Captain
Captain
 
Posts: 1543
Joined: Tue Apr 13, 2010 12:05 pm
Location: Midrand


Return to Meat Processing