Wie koop wildsvleis.

Post some tips on processing of meat and also tricks on skinning certain animals.

Moderators: Jakkas, Guardian, hawkster, Gerhard, jcdup, James

Wie koop wildsvleis.

Postby ventera1 » Sun May 27, 2012 8:45 pm

Is daar nog ouens hier op die forum wat Wildsvleis aankoop?
Ek gaan volgede week jag, en ek dink daaraan om van my vleis te verkoop.
As julle weet van iemand, sal julle my asb laat weet?
Adriaan Venter

Bowtech Assasin
Apex 4-pin sight
Vapour Trail Limb Driver Rest
10 inch Limbsaver Modular Stab
Carbon Express Piledriver Arrows 500 gr
271 FPS and 81 Feet Pounds

Image
User avatar
ventera1
Sergeant First Class
Sergeant First Class
 
Posts: 793
Joined: Fri Jul 10, 2009 2:49 pm
Location: Centurion

Postby esto » Sun May 27, 2012 9:13 pm

Ja daar is ek sal more vir jou hulle nommer stuur.ek dink nie hulle betaal
op die oomblik hoe pryse met die oor aanbod van almal wat gaan jag nie.
maar n mens kan probeer
User avatar
esto
Specialist
Specialist
 
Posts: 235
Joined: Mon Mar 14, 2011 9:14 pm
Location: naudesfontein

wildsvleis

Postby esto » Mon May 28, 2012 12:57 pm

Hi ventera1 hier is hy 0813630736.
hoop dit help
User avatar
esto
Specialist
Specialist
 
Posts: 235
Joined: Mon Mar 14, 2011 9:14 pm
Location: naudesfontein

Postby Pompkop » Mon May 28, 2012 4:03 pm

Julle hoef nie verder te gaan soek as Pierre hulle wat al heelwat op die forum ge-post het nie. Hulle diens is uitstekend en daar is absoluut geen nonsens nie.

Hulle kom haal die vleis by jou huis en sal met jou prys vas maak en onmiddelik betaal.

0813630736 - Pierre.

Bel hom gerus vir vriendelike, vinnige en eerlike diens.
Grootbaas Pompkop
Elite Hunter 2013 80 pond 28 duim
375 H&H, 7mm rem mag, 25-06 rem, 7x57 Mauser
Middeldam, Rooibokkraal
User avatar
Pompkop
Corporal
Corporal
 
Posts: 160
Joined: Wed Sep 01, 2010 1:33 pm

Postby baber » Tue May 29, 2012 8:33 am

Daar is paar PTA slaghuise wat aankoop, die waarvan ek weet is:

Boma, R18 - R20 per kilo afhangend van skoot.
Uitkyk, R18 per kilo
Kingsmeatdeli - R16 lyfskote, R20 Kopskote - behoort R2 te gee vir boog.

Wierda park vat ook soms vleis vir R16 - R18 per kilo.
Image

72 # Bowtech Destroyer 350 @ 29 Inch Draw
Rage 2 Blade 125 gr
Spot Hogg Real Deal
Carbon Express Piledriver Hunter 350
User avatar
baber
Specialist
Specialist
 
Posts: 274
Joined: Mon May 11, 2009 10:03 am
Location: Pretoria

Postby Wildsvleis » Thu May 31, 2012 8:48 am

Baie dankie vir die kompliment Pompkop. Dit is lekker om erkenning te kry vir die harde werk wat ingesit word veral op Sondae wanneer somige jagters eers 20:00 by die huis aankom.
Wildsvleis
Private First Class
Private First Class
 
Posts: 60
Joined: Thu Mar 10, 2011 7:37 am

Postby ventera1 » Thu May 31, 2012 6:00 pm

Wildsvleis wrote:Baie dankie vir die kompliment Pompkop. Dit is lekker om erkenning te kry vir die harde werk wat ingesit word veral op Sondae wanneer somige jagters eers 20:00 by die huis aankom.


Hi Pierre

Jy't 'n PM
Adriaan Venter

Bowtech Assasin
Apex 4-pin sight
Vapour Trail Limb Driver Rest
10 inch Limbsaver Modular Stab
Carbon Express Piledriver Arrows 500 gr
271 FPS and 81 Feet Pounds

Image
User avatar
ventera1
Sergeant First Class
Sergeant First Class
 
Posts: 793
Joined: Fri Jul 10, 2009 2:49 pm
Location: Centurion

Postby Wildsvleis » Mon Jun 04, 2012 10:38 am

Dankie mr; het reply.
Wildsvleis
Private First Class
Private First Class
 
Posts: 60
Joined: Thu Mar 10, 2011 7:37 am


Return to Meat Processing