Zebra

Post some tips on processing of meat and also tricks on skinning certain animals.

Moderators: Jakkas, Guardian, hawkster, Gerhard, jcdup, James

Zebra

Postby Roger » Sat Jul 27, 2013 7:15 am

Hi,

Ek het n geleentheid om n zebra te skiet, maar wat maak mens met die vleis?

Sal iemand dit koop?

Groete,
Roger!
Get Serious, Get HOYT !!
Hoyt Rampage XT BlackOut 72#
User avatar
Roger
Sergeant First Class
Sergeant First Class
 
Posts: 871
Joined: Mon Jun 21, 2010 2:23 pm
Location: Welkom, FS

Re: Zebra

Postby Big D » Sat Jul 27, 2013 3:49 pm

Daai vleis sal jou die lekkerste salami's gee, wat jy nog ooit geeet het, en die chilli bites is nie te ver agter nie. Maar ek weet ek het hier erens gelees van iemand wat die vleis wel sal koop. En dink dit was vir R10.00 'n kilo of so iets. Gaan krap rondop die post, ek dink Wildvlies hulle sal die vleis by jou koop!
viewtopic.php?f=2&t=11899
"Calm your heart, slow your breathing and deal with what is in front of you"
User avatar
Big D
Lieutenant Colonel
Lieutenant Colonel
 
Posts: 2452
Joined: Thu Oct 23, 2008 8:57 am
Location: Boksburg


Return to Meat Processing