Vlakvark verking

Post some tips on processing of meat and also tricks on skinning certain animals.

Moderators: Jakkas, Guardian, hawkster, Gerhard, jcdup, James

Vlakvark verking

Postby Koedoebul » Tue Dec 02, 2014 8:25 am

Hi Julle,

Wie het n plek in of om Johannesburg/Pretoria wat varke verwerk na Salami's, russians, cheese grillers, Cabanossi ens?

Ek het n bloutjie geloop met n ou wat my amper R2500 gekos het vir n 48kg vark. :shock:

Dankie wardeer opreg.
Mathews Outback
60lbs
29" draw
Cobra release
-
Jy kan nie pale toe skop vir n poep nie ou seun
Koedoebul
Private
Private
 
Posts: 25
Joined: Thu Nov 27, 2014 1:19 pm

Re: Vlakvark verking

Postby walkiestalkie » Tue Dec 02, 2014 9:31 am

Uitkyk in Silverton, ons het daai vark opgeeet voor hy mooi gevries was, cabanossies, cheesegrillers en veral die salamies, verwerking is maar bietjie duur, ek dink ons het laas so R30 per kg betaal maar dit was die moeite werd.
Me - Bowtech Invasion, 60#, 29" DL
Wife - Bowtech Insanity, 45#, 26" DL
Oldest daughter - Diamond infinite edge, 27#, 23.5" DL
Middle daughter - Diamond atomic, 16#, 19.5" DL
Youngest daughter - 14" DL but no bow yet

If you're not going to eat it, don't kill it
User avatar
walkiestalkie
Sergeant
Sergeant
 
Posts: 470
Joined: Mon Dec 30, 2013 11:56 am

Re: Vlakvark verking

Postby Koedoebul » Tue Dec 02, 2014 9:57 am

Dankie, sal hulle probeer.
Solank dit goed smaak sal ek betaal.

Probleem is as alles dieselfde proe....
Mathews Outback
60lbs
29" draw
Cobra release
-
Jy kan nie pale toe skop vir n poep nie ou seun
Koedoebul
Private
Private
 
Posts: 25
Joined: Thu Nov 27, 2014 1:19 pm

Re: Vlakvark verking

Postby aruthenberg » Thu Dec 04, 2014 8:52 pm

Kobus by wildebees in Pomona


Sent from my iPhone using Tapatalk
Albert

"Tell someone an electrical wire is live and he won't touch it, but tell him a broadhead is sharp and he will surely check."

Hoyt Maxxis 31 70lbs (IBO 323fps)
29.5" DL
Easton Axis 300
Rage 2 / Meatseeker 100gr
448gr teen 289fps (KE = 83.48flbs)
User avatar
aruthenberg
Staff Sergeant
Staff Sergeant
 
Posts: 503
Joined: Sun Aug 12, 2012 6:06 pm
Location: Kempton Park

Re: Vlakvark verking

Postby Big D » Tue Dec 09, 2014 3:04 pm

Koedoebul wrote:Hi Julle,

Wie het n plek in of om Johannesburg/Pretoria wat varke verwerk na Salami's, russians, cheese grillers, Cabanossi ens?

Ek het n bloutjie geloop met n ou wat my amper R2500 gekos het vir n 48kg vark. :shock:

Dankie wardeer opreg.


Hier in my geweste (Boksburg), betaal ek so R18.00 - R22.00p/kg,, en die ou se werk is uitmintend!! Maar liewe ouers, teen R52.00p/kg, moet daai $%^&*&^% cheesegrillers berg-skuiwend, aarde-skuttend, orgasmies lekker wees!! :shock:
"Calm your heart, slow your breathing and deal with what is in front of you"
User avatar
Big D
Lieutenant Colonel
Lieutenant Colonel
 
Posts: 2452
Joined: Thu Oct 23, 2008 8:57 am
Location: Boksburg

Re: Vlakvark verking

Postby Koedoebul » Wed Dec 10, 2014 7:18 am

Se ek ook, net jammer dit het nie.... Dit maak skoon dat ek nie weer sommer n vark sal skiet nie.
Mathews Outback
60lbs
29" draw
Cobra release
-
Jy kan nie pale toe skop vir n poep nie ou seun
Koedoebul
Private
Private
 
Posts: 25
Joined: Thu Nov 27, 2014 1:19 pm

Re: Vlakvark verking

Postby Big D » Wed Dec 10, 2014 10:35 am

Koedoebul wrote:Se ek ook, net jammer dit het nie.... Dit maak skoon dat ek nie weer sommer n vark sal skiet nie.


Nee wat mater, ek is seker meeste van ons het al daai skoolgelde al betaal, maar gelukkig leer ons uit ons foute. As jy nou die dag vir jou 'n ordentlike slaghuis kry, sal jy weer 'n varkie of twee raps, net om die nuwe spaghuis te toets :wink:
"Calm your heart, slow your breathing and deal with what is in front of you"
User avatar
Big D
Lieutenant Colonel
Lieutenant Colonel
 
Posts: 2452
Joined: Thu Oct 23, 2008 8:57 am
Location: Boksburg

Re: Vlakvark verking

Postby walkiestalkie » Wed Dec 10, 2014 10:46 am

Ek los nie 'n vark nie, glad nie, die kinders kan nie genoeg kry van die snacks wat uit daai vark uit kom nie en ek ook nie, wit vleis is mos gesond.
Me - Bowtech Invasion, 60#, 29" DL
Wife - Bowtech Insanity, 45#, 26" DL
Oldest daughter - Diamond infinite edge, 27#, 23.5" DL
Middle daughter - Diamond atomic, 16#, 19.5" DL
Youngest daughter - 14" DL but no bow yet

If you're not going to eat it, don't kill it
User avatar
walkiestalkie
Sergeant
Sergeant
 
Posts: 470
Joined: Mon Dec 30, 2013 11:56 am

Re: Vlakvark verking

Postby Big D » Wed Dec 10, 2014 11:10 am

walkiestalkie wrote:Ek los nie 'n vark nie, glad nie, die kinders kan nie genoeg kry van die snacks wat uit daai vark uit kom nie en ek ook nie, wit vleis is mos gesond.


Jis WS, jy praat!! Elke keer as ek se "right, nou het ek al genoeg varke geraps, met die boog". As ek weer sien, is die pyl oppad na die naaste vark toe! Dis hoekom ek gese het, as jy 'n ordetlike slaghuis het, met 'n varkie kan jy toor. Daar is onsettend baie wat jy met 'n vlakvark kan doen. En as jy kyk na die kostes, is 'n VV eintlik baie bilik.
Vlakvark teen R600.00p30kg vark is R20.00p/kg + kom ons se R25.00p/kg verwerking. is R45.00p/kg vir cheese grillers, russians, salami, carbanossi, boude, ribbetjies, tjops, steaks. ens ens ens. Jy kry nie sommer daai kwaliteid vleis, teen R45.00p/kg nie!!
"Calm your heart, slow your breathing and deal with what is in front of you"
User avatar
Big D
Lieutenant Colonel
Lieutenant Colonel
 
Posts: 2452
Joined: Thu Oct 23, 2008 8:57 am
Location: Boksburg


Return to Meat Processing