What do you do with your meat?

Post some tips on processing of meat and also tricks on skinning certain animals.

Moderators: Jakkas, Guardian, hawkster, Gerhard, jcdup, James

Postby Donald » Wed Apr 16, 2008 9:57 am

Geen probleem. Jy weet natuurlik ek grap maar oor die 1/2 storie :)

Sal jou my resep gee, dis heel eenvoudig.
Donald
Staff Sergeant
Staff Sergeant
 
Posts: 580
Joined: Thu Jan 17, 2008 2:07 pm

Postby Ric » Wed Apr 16, 2008 11:10 am

thanks Donald,

as jy dit virmy kan pm wat die resep en proses is skuld ek jou n bier by die volgende Saba shoot. :lol:
Remember to place your bow hunting and archery orders with Bundu Archery.
Email: info@bunduarchery.co.za
Image
User avatar
Ric
Major
Major
 
Posts: 1891
Joined: Thu Apr 03, 2008 9:11 pm
Location: Centurion, Pretoria

Postby Gerhard » Sat Jun 07, 2008 12:12 pm

Ek het rooibok en blesbok laat verwerk soos mens skaap laat verwerk.

Tjops, maalvleis, kook vleis ens.

Ek kry baie meer waarde vir geld uit my wild as wanneer mens biltong en droe wors laat maak.

Ek het die kudu koei wat ek in Mei maand geskiet het laat verwerk in biltong, droe wors en chilli bites by slaghuis in Centurion.

Die mannetjie weet hoe om vleis te werk. Al wat ek vir my self gehou het was die twee fillets wat ek Dubai toe gesmokkel het. :twisted: :twisted:

Die prys van die cerwerking was R700.00 vir die Kudu karkas van 89kg!!!

Ook maar 'n klomp geld vir dit maar beslis die moeite werd!!!
Gerhard

Black Ops D 350 73# + CX Maxima Hunter + 125gr Slick Trick= 450gr @ 308fps
Slick Trick Pro Staff
Trophy service Pro Staff
Broadheadtalk.com Field Staff
User avatar
Gerhard
Lieutenant General (Super Mod)
Lieutenant General (Super Mod)
 
Posts: 1364
Joined: Thu Jul 05, 2007 9:03 am
Location: Saudi Arabia desert

Postby WaldoBrits » Mon Jun 09, 2008 8:20 am

Gerhard as ek mag vra ,(ok dis van die topic af) Maar wat maak jy daar in Dubai?



Btw Vir Baie lekker Spice gaan koop in Monument Park Slaghuis sipce ! jy betaal maar ....Dis Van die Beste wat jy kan kry op die mark....
Selfs hulle derms wat jy daar kry is verpak een-een OP 'n plastic strap wat die laai baie maklik maak .... (jy trek hom net oor die voer-pyppie) en sie-daar reg vir die volgende wors.
BowTech Tomcat
448gr T/A Weight
29.5 D/L
Arrow Speed 255fps
340 Spine
User avatar
WaldoBrits
Sergeant
Sergeant
 
Posts: 403
Joined: Fri Nov 23, 2007 3:33 pm
Location: Pretoria,Garsfontein

Postby Johanvn » Mon Jun 09, 2008 12:49 pm

My vrou sit nie haar mond aan wild nie :( So ek eet mmoerse baie om te probeer vrieskas plek oophou! :)

Klein vlakvark = heel vir die spit :)
Groot vlakvark = Marinated ribs x many pieces
paar kg natwors
paar kg kaaswors
paar kg russians (these are the BEST)
paar kg cabernossi (Swooibrand is erg, maar dis dit
werd)
2-4 small gamons (gerook en gepekel)
so dosyn of twee hamburger patties
bene word afgekook vir pasteie, ens
SOSATIES!! :)
Rooibok = fillets word heel gehou (en geeet as niemand anders by is
nie :) )
loins word in twee gesny en gevacuumpack vir speciaale
braais
(4 stukke)
Bene word afgekook vir pasteie
potjie vleis
wors (droog of nat)
biltong (party keer)
sosaties, sosaties, sosaties
heel boud vir sondag lunch
ens
Fallow deer = braai, braai en braai, van tjops tot wors tot boudvleis,
hierdie bok is net TE lekker om iets anders mee te doen
ens
ens
Build a man a fire, and he'll be warm for the night. Set a man on fire, and he'll be warm for the rest of his life. ... -Terry Pratchett-

Matthews DXT.
User avatar
Johanvn
Master Sergeant
Master Sergeant
 
Posts: 925
Joined: Mon Jul 23, 2007 10:28 pm
Location: Port Elizabeth

Postby Titus » Mon Jun 09, 2008 3:00 pm

Sal like om fallow deer te probeer. :idea:
Titus
 

Postby GrootWildJagter » Mon Jun 09, 2008 3:08 pm

johan daai is n nice verskeidenheid. Laat hulle vir jou helfde rooibok en helfde vark kaasworsies maak... dis moer lekker

Word die verwerking baie duurder as mens dit so klomp verskeidenheid goed doen?
Elite Synergy 80#
Carbon Express 75-90
NAP Spitfire XP
G5 Striker
Cobra Slide sight
User avatar
GrootWildJagter
Captain
Captain
 
Posts: 1522
Joined: Wed Jan 16, 2008 12:16 pm

Postby Johanvn » Thu Jun 12, 2008 2:30 pm

Nee wat. Van die goed is duurder, bv. Kaaswors kos meer. Maar dit werk maar min of meer dieselde uit of jy nou bietjie van als doen en of jy nou baie van een ding doen :)

Ek vind 'n wye "spread" maak dit net soveel meer opwindend om te braai :)
Build a man a fire, and he'll be warm for the night. Set a man on fire, and he'll be warm for the rest of his life. ... -Terry Pratchett-

Matthews DXT.
User avatar
Johanvn
Master Sergeant
Master Sergeant
 
Posts: 925
Joined: Mon Jul 23, 2007 10:28 pm
Location: Port Elizabeth

Postby WillieO » Wed Jul 01, 2009 9:16 am

Hier is iets interessant vir wildsvleis

http://www.youtube.com/watch?v=9cFxk-xV8bg

Met my laaste BWB het ons baie vleis net so gehou, die sirloin steaks is baie lekker as jy dit met growwe swart pepper en growwe sout gooi en pan braai tot hulle mooi medium-rare is. Smelt bietjie ongesoute botter in die pan en baste die steaks met die gesmelte botter voor jy dit opsit.
Mathews DXT - 70# @ 28"
WillieO
Corporal
Corporal
 
Posts: 123
Joined: Wed Oct 15, 2008 10:46 am
Location: Bloemfontein

Postby cloeter » Wed Jul 01, 2009 10:00 am

Hier is wat ek al gemaak het die jaar:

Braai wors - Kudu, rooibok, blouwildebees
Gerookte Kaas Braai wors - Blouwildebees, Vlakvark
Russians met kaas - Vlakvark
Carbanossis - Vlakvark en Blouwildebees
Steaks - Blouwildebees, Kudu
Biltong en droewors - Kudu, rooibok, blowildebees
2 Rooibok boude - 1 vir die oond en 1 vir die spit
Gerookte vlakvark ribbetjies
Gerookte vlakvark boud
Gerookte kudu ribbetjies
Rooibok sosaties
Bene afgekook vir pasteie
Maelvleis - blouwildebees
Hamburger patties - rooibok en blowildebees
Skenkels ens vir pot
Gewone kook vleis
User avatar
cloeter
Private
Private
 
Posts: 45
Joined: Tue Sep 02, 2008 2:48 pm
Location: Pretoria

Postby gary graham » Tue Sep 15, 2009 3:25 pm

I MAKE BILLIE AND DRY WORS
BONES FOR THE DOGS :wink:
Gary
gary graham
Corporal
Corporal
 
Posts: 122
Joined: Fri Jul 03, 2009 12:08 pm
Location: johannesburg

Postby Bow Joe » Fri Nov 20, 2009 7:34 pm

Ek het van die laaste koedoe wat ek geskiet het die fillets uitgehaal en gebraai, van die garings maak ek biltong. Van die boude en blaaie sny ek al die vleis uit wat niks senings in het nie. As die stukke groot genoeg is maak ek schnitzels en die kleineres gebruik ek vir sosaties. Al die ander vleis word van die bene afgesny en gebruik vir wors, maalvleis en patties. Ek het so 3 weke terug ñ halwe vlakvark gekry en die boud gestop met bacon, appelkooskonfyt en knoffel. Die vleis van die blad het ek af gesny in blokkies en vir 2 dae in melk laat lê vir ñ potjie. Mens kon nie sê dis vlakvark nie.
Bow Joe
Private First Class
Private First Class
 
Posts: 51
Joined: Mon Mar 02, 2009 9:11 am
Location: Pretoria

Previous

Return to Meat Processing