Uitslag persentasie

Post some tips on processing of meat and also tricks on skinning certain animals.

Moderators: Jakkas, Guardian, hawkster, Gerhard, jcdup, James

Uitslag persentasie

Postby The Saint » Wed Apr 23, 2008 3:23 pm

Wie kan vir my sê wat die uitslag persentasies van verskillende bok soorte asook gemiddelde gewig, ek het dit probeer google maar lyk vir my dit is maar 'n skaars onderwerp. bv.
Koedoe bul: lewendige gewig uitgeslag %
Eland
Rooibok
blesbok ens.
Is daar 'n website of leesstof daaroor waarvan julle weet?
70# Bowtech Tomkat
29,5" DL
7595 Goldtip arrows
125Gr scorpion XP
User avatar
The Saint
Private
Private
 
Posts: 12
Joined: Thu Mar 27, 2008 7:25 pm
Location: Moreleta Park

Postby CK » Wed Apr 23, 2008 8:29 pm

Saint, Ek het vir jou mail gestuur.

Hoop daar is 'n paar antwoorde.
High Country Iron Mace , Carbon Express Terminator 470gr , Trophy Taker, 70# 29"
Bowtech RPM 360, Limbriver Pro-V, Carbon Express piledriver 570gr, 70# 29"
BH - 125Gr Big5 , Thunderhead,Slick trick, Wasp Boss
Roodepoort
User avatar
CK
Specialist
Specialist
 
Posts: 256
Joined: Sat Jul 07, 2007 2:45 pm
Location: Roodepoort

Postby gecco » Thu Apr 24, 2008 9:13 am

agnee Ck ons wil ook sien :lol: :lol:
gecco
Sergeant
Sergeant
 
Posts: 338
Joined: Tue Jul 31, 2007 7:53 am

Postby CK » Thu Apr 24, 2008 6:59 pm

Hoop dit help

Image
High Country Iron Mace , Carbon Express Terminator 470gr , Trophy Taker, 70# 29"
Bowtech RPM 360, Limbriver Pro-V, Carbon Express piledriver 570gr, 70# 29"
BH - 125Gr Big5 , Thunderhead,Slick trick, Wasp Boss
Roodepoort
User avatar
CK
Specialist
Specialist
 
Posts: 256
Joined: Sat Jul 07, 2007 2:45 pm
Location: Roodepoort

Postby Ric » Thu Apr 24, 2008 8:16 pm

Thanks CK, nice info om te he.
Remember to place your bow hunting and archery orders with Bundu Archery.
Email: info@bunduarchery.co.za
Image
User avatar
Ric
Major
Major
 
Posts: 1891
Joined: Thu Apr 03, 2008 9:11 pm
Location: Centurion, Pretoria

Postby WaldoBrits » Fri Apr 25, 2008 8:03 am

Ja ne thanks man !!! dit lyk maar of jag nog steets die goedkoopste is teen wat jy betaal in die shops
BowTech Tomcat
448gr T/A Weight
29.5 D/L
Arrow Speed 255fps
340 Spine
User avatar
WaldoBrits
Sergeant
Sergeant
 
Posts: 403
Joined: Fri Nov 23, 2007 3:33 pm
Location: Pretoria,Garsfontein

Postby Hugo » Fri Apr 25, 2008 9:39 am

Net 'n vraag, Is die met vel aan of wat?

Want eks dalk dom, of ons wild is mar klein want, 'n blouwildebees van 154kg???

En 'n rooihartbees van 100kg???

Dis darm moer groot, die grootste wat ek van weet en gesien het, is met vel af pote as kop af en innegoed uit. B-Wildebees 144kg en R-Hartbees 73kg.

Vra mar net, of is ek mal?? :?
Contact Bundu Archery for all your bowhunting needs!
User avatar
Hugo
Sergeant
Sergeant
 
Posts: 465
Joined: Fri Nov 30, 2007 3:23 pm
Location: Pretoria

Postby Ric » Fri Apr 25, 2008 9:57 am

Hugo,

Mybroer ht laas jaar n Blouwildbees bul geskiet wat 153kg uitgeslag het, kop af, pote af, vel af en binnegoed uit.

Die Hartbees wat ek laas jaar geskiet het, dieselfde as bo, en hy het 86kg uitgeslag en was nie moer groot in vegelyking met ander nie.

Hoop dit help.
Remember to place your bow hunting and archery orders with Bundu Archery.
Email: info@bunduarchery.co.za
Image
User avatar
Ric
Major
Major
 
Posts: 1891
Joined: Thu Apr 03, 2008 9:11 pm
Location: Centurion, Pretoria

Postby Hugo » Fri Apr 25, 2008 10:22 am

Maar daai lys se Average! So daars nog groterers?
Contact Bundu Archery for all your bowhunting needs!
User avatar
Hugo
Sergeant
Sergeant
 
Posts: 465
Joined: Fri Nov 30, 2007 3:23 pm
Location: Pretoria

Postby Ric » Fri Apr 25, 2008 10:24 am

Ja wel as jy tegnies wil praat oor average dan kan dit dalk so bietjie misleidend wees. :D
Remember to place your bow hunting and archery orders with Bundu Archery.
Email: info@bunduarchery.co.za
Image
User avatar
Ric
Major
Major
 
Posts: 1891
Joined: Thu Apr 03, 2008 9:11 pm
Location: Centurion, Pretoria

Postby ludwig » Fri Apr 25, 2008 10:35 am

Wat kry julle ouens on avarage op gemsbok bulle? Ek het laasjaar 'n gemsbok bul geskiet. Die boude, blaaie, rugstringe en basies net die gedeeltes wat mens vleis van kry het ons by die slaghuis gaan aflaai. Hulle het dit ingeweeg teen 103,5kg.
"All our knowledge has its origins in our perceptions" ~ Leonardo da Vinci
User avatar
ludwig
Brigadier General
Brigadier General
 
Posts: 3717
Joined: Tue Jul 03, 2007 7:13 am
Location: Centurion

Postby Ric » Fri Apr 25, 2008 10:47 am

Het al een geskiet wat 106 uitgelsag het, maar dit was kompleet karkas met kop, pote en val af en binngegoed uit. So dit is defnitief kleiner as die een wat jy gedoen het van 103.5kg.
Remember to place your bow hunting and archery orders with Bundu Archery.
Email: info@bunduarchery.co.za
Image
User avatar
Ric
Major
Major
 
Posts: 1891
Joined: Thu Apr 03, 2008 9:11 pm
Location: Centurion, Pretoria

Postby ludwig » Fri Apr 25, 2008 10:52 am

Ja, dit was sonder pote, en kop en goed wat mens nie vir biltong en droëwors kan gebruik nie. So dit was nogals 'n grote, maar daai lys se springbokke moet na karoo springbokke verwys. Ek het al Namib springbokke gesien wat uitslag op 35kg. 'n Vriend van my het een geskiet van 38kg. Dis amper rooibok grootte.
"All our knowledge has its origins in our perceptions" ~ Leonardo da Vinci
User avatar
ludwig
Brigadier General
Brigadier General
 
Posts: 3717
Joined: Tue Jul 03, 2007 7:13 am
Location: Centurion

Postby gecco » Fri Apr 25, 2008 11:01 am

baie nice Ck!
gecco
Sergeant
Sergeant
 
Posts: 338
Joined: Tue Jul 31, 2007 7:53 am

Postby jcdup » Fri Apr 25, 2008 11:15 am

Thanks Conrad
~
In the end time will tell...
User avatar
jcdup
Lieutenant General (Super Mod)
Lieutenant General (Super Mod)
 
Posts: 2265
Joined: Fri Jun 29, 2007 8:33 pm
Location: Kempton Park

Next

Return to Meat Processing