Njam, njam!!

Post some tips on processing of meat and also tricks on skinning certain animals.

Moderators: Jakkas, Guardian, hawkster, Gerhard, jcdup, James

Njam, njam!!

Postby PRIVATE RYAN » Fri May 22, 2009 10:03 am

Image

Image

Image

Image

Die lekkerste?

Springbok!

Die kenner het gepraat en
uit die mond van die suigeling....

Kom die Waarheid
DXT
User avatar
PRIVATE RYAN
Staff Sergeant
Staff Sergeant
 
Posts: 740
Joined: Tue Jul 03, 2007 9:56 pm

Postby hawkster » Fri May 22, 2009 10:10 am

lekker!!!!!!

lyk my jy het nie pak plek vir alles nie kan ek nie n paar sakke kom haal :twisted: :twisted:
The Challenge of the Hunt is why Bow Hunters Hunt!!
Image
User avatar
hawkster
Lieutenant General (Super Mod)
Lieutenant General (Super Mod)
 
Posts: 2133
Joined: Wed Jul 09, 2008 9:53 am
Location: Rustenburg

Postby PRIVATE RYAN » Fri May 22, 2009 10:13 am

Moes nog 'n vrieskas koop
vir die wors en steaks!

Ons deel dit tussen
ons klomp broers en
sussie.

Amper soos die twee vissies
en vyf broodjies van ouds!

Behoort darem tot na
die Bulls game te hou en
dalk die Lions toer.
DXT
User avatar
PRIVATE RYAN
Staff Sergeant
Staff Sergeant
 
Posts: 740
Joined: Tue Jul 03, 2007 9:56 pm

Postby hawkster » Fri May 22, 2009 10:22 am

ek twyfel of dit so lank sal hou........kyk net hoe krul daai tone van lekkerte jy beter toesluit
The Challenge of the Hunt is why Bow Hunters Hunt!!
Image
User avatar
hawkster
Lieutenant General (Super Mod)
Lieutenant General (Super Mod)
 
Posts: 2133
Joined: Wed Jul 09, 2008 9:53 am
Location: Rustenburg

Postby PRIVATE RYAN » Fri May 22, 2009 10:26 am

Ek is so bly sy hou
van biltong, gewere
en bokkies!

Met nog 'n dogtertjie
oppad gaan sy maar
eendag my trofees, gewere
en bows moet erf!

As sy nie wil tandeborsel nie
wys ek vir haar hoe vrot my
wildebees scullmount se tande
is, werk soos 'n bom!
DXT
User avatar
PRIVATE RYAN
Staff Sergeant
Staff Sergeant
 
Posts: 740
Joined: Tue Jul 03, 2007 9:56 pm

Postby impact » Fri May 22, 2009 10:45 am

NOUS EK HONGER
User avatar
impact
Major
Major
 
Posts: 1998
Joined: Fri May 16, 2008 1:53 pm

Postby killzone » Fri May 22, 2009 11:58 am

Kry vir jou , jy wil mos 'n Eland skiet ! Geen Simpatie ! Sorry ... ek raak so as ek jaloers is. :-):-) lekker Munch, ek sal maar Provitas eet as ek in die Hide sit :-D
PSE X-Force . Slicktricks. Bowhunter's C.O.P
User avatar
killzone
First Lieutenant
First Lieutenant
 
Posts: 1451
Joined: Fri Jul 06, 2007 1:33 pm
Location: Mpumalanga

Postby Adriaan W » Fri May 22, 2009 12:29 pm

baie baie lekker - :wink:
Bowtech Insanity 80# --> 488gr

PSE Omen 85# --> 995gr
User avatar
Adriaan W
Corporal
Corporal
 
Posts: 161
Joined: Mon May 11, 2009 12:48 pm
Location: Johannesburg

Postby Wessel » Fri May 22, 2009 8:34 pm

Hiert!! Dit lyk BAAAAIE lekker!!! Ek wens die volgende maand wil verby vlieg sodat ek ook iets in my garage kan hang!
User avatar
Wessel
Corporal
Corporal
 
Posts: 120
Joined: Tue May 12, 2009 2:53 pm
Location: Witbank


Return to Meat Processing