Eland Steaks?

Post some tips on processing of meat and also tricks on skinning certain animals.

Moderators: Jakkas, Guardian, hawkster, Gerhard, jcdup, James

Eland Steaks?

Postby PRIVATE RYAN » Fri May 22, 2009 2:20 pm

Het een van julle Frikkies
nie 'n lekker resep vir Eland
Steaks nie? Rump / fillet?

Ek het dit vorige keer
marineer in olyfolie en
Woollies se babatjie sous.

Gebraai op geriffelde plaat, soos
ek maar met bees maak.

Dit was lekker, maar ek
wil bietjie hoor wat is
die "regte" manier?
DXT
User avatar
PRIVATE RYAN
Staff Sergeant
Staff Sergeant
 
Posts: 740
Joined: Tue Jul 03, 2007 9:56 pm

Postby SlowPoke » Sat May 23, 2009 4:54 pm

PR man ek moes amper 'n hele eland alleen opeet so ek het baie eksperimenteer. Ek het drie maniere wat vir my lekker is.

Mostert steak.
Koop een van daai 300ml bier beker mosterts by makro of PnP. Smeer die steak goed met die mostert - moet sommer so dik op hom le. Maak 'n woes warm vuur - vlamme is goed. Draai hom so elke minuut - doen elke kant so 3 keer op die meeste. Dan is hy 'n perfekte rare en op sy lekkerste. Vir iets soortgelyk maar effe soeter gebruik Knorr se Honey and Mustard salad dressing maar moenie dit in vlamme braai nie.

Marinade steak
40% chutney, Mrs Balls chunkey fruit
40% fyn appelkoos Koo konfyt
15% olyf olie
5% woester sous
vir elke steak so een eetlepel Roberston gemengde kruie
gooi in 'n bak en meng, smeer steak goed en dik
Maak 'n woes warm kole vuur - nie vlamme nie, braai so 15cm op die meeste bo die vuur.
Draai voor die sous brand - as die jam brand raak dit effe bitter, as hy nie brand nie word dit caramel en met die chutney lek jy die bak uit.

Sommer so steak
Sout, peper en olyf olie
Smeer olyf olie, vruf sout en peper in, laat staan vir so 'n uur of wat terwyl jy vuur maak.
Braai op woes warm vuur in die vlamme, 2 minute op 'n kant, 3 draaie
Nou is hy rare - perfek

Algemeen
Eland het 'n baie growwe tekstuur vleis wat hom ideaal maak vir marinades en souse - die goed trek in sien.
Eland het nie vet nie en olie is nodig om te keer dat hy droog word
Maak 'n bitter warm vuur - dis waar vir enige steak. Vlamme is ok moet hom net nie te lank laat le nie.

Vir RARE - vuur so warm as jy kan draai nie meer as vier keer nie
Vir Meduim RARE - selfde vuur maar gee nog so 4 draaie
Vir Meduim is dit beter om 'n koeler vuur te he - net warm kole nie vlamme nie en braai hom tot die vleis begin styf voel in die braai tang.
Vir WELL DONE - moenie my vra nie - ulke ouens is nie welkom om by my te braai nie.

Persoonlik verkies ek AL my vleis steak Tartare - ROU. Kry vir jou bietjie Kikoman woester sous by PnP (selfde as die sushi manne sn) en Ina paarman se "garlic and olive" sout. Sny dun repe, gooi kikoman en sprinkel paarman. Smulpaap lekker - maar nie almal waardeer dit nie.
"Never underestimate the power of stupid people in a large group..."
Image
User avatar
SlowPoke
Sergeant
Sergeant
 
Posts: 416
Joined: Fri Nov 09, 2007 12:59 pm
Location: Port Elizabeth

Postby PRIVATE RYAN » Mon May 25, 2009 9:29 am

Dankie man!

Nou is ek lekker dun.....

Sal dit 'n go gee, ek hou van
die mosterd oukie
DXT
User avatar
PRIVATE RYAN
Staff Sergeant
Staff Sergeant
 
Posts: 740
Joined: Tue Jul 03, 2007 9:56 pm

Postby hawkster » Mon May 25, 2009 10:45 am

PR(frikkie) ek het n lekker resep om Eland steak in n pot te braai met n lemoen sous en dis flippen lekker. Sal hom gaan soek en nader trek vir jou. werk einlik baie lekker vir enige steak.

se watse respte soek jy nog ek het baie maar onthou dit nie uit my kop uit nie.

die maklikste een en wat baie goed werk en wat ek onthou is die een

smeer die steaks olyf olie en smeer swart peper en of knoffel oor die steaks voor jy die vuur aansteek. jy kan ook worchestire of so iets by meng. Alles na smaak. As die vuur reg is braai so medium rare en eet te lekker.
The Challenge of the Hunt is why Bow Hunters Hunt!!
Image
User avatar
hawkster
Lieutenant General (Super Mod)
Lieutenant General (Super Mod)
 
Posts: 2133
Joined: Wed Jul 09, 2008 9:53 am
Location: Rustenburg

Postby Xbow » Sat Jun 05, 2010 10:02 pm

I'm looking for Eland Steaks!!
User avatar
Xbow
Recruit
Recruit
 
Posts: 7
Joined: Thu May 27, 2010 10:45 pm
Location: Kapstaad

Postby waynehans » Mon Jun 07, 2010 9:51 am

I took my eland and deboned the T-bone, took the sirlion/scotch out, hung it for 4 weeks then vacume packed for 2 weeks, took it out and made soasaties and just plain steak, salt and black pepper. It was so soft u could cut it with a butter knife, I like a streak plain, medium rare!!!!!!!!
Hoyt CRX 35 80# 29"
Apex Axim 6 Pin, Trophy Taker Prong Horn rest
Easton St Axis Nano 300 125gr Slick Trick Std

Hoyt Vantage Elite Plus 56# 29"
Sureloc Supreme 400
Trophy Taker Spring Steel
Fuse 34" Carbon Connection Stabiliser
Fuse Carbon VFR side Bars
Easton ACE 430
Carter Attraction S
User avatar
waynehans
Corporal
Corporal
 
Posts: 192
Joined: Thu Jun 05, 2008 2:28 pm
Location: Vereeniging

Postby Xbow » Mon Jun 07, 2010 10:12 am

waynehans wrote:I took my eland and deboned the T-bone, took the sirlion/scotch out, hung it for 4 weeks then vacume packed for 2 weeks, took it out and made soasaties and just plain steak, salt and black pepper. It was so soft u could cut it with a butter knife, I like a streak plain, medium rare!!!!!!!!


:twisted: :twisted: :twisted: :cry: :cry: :cry: :wink:
User avatar
Xbow
Recruit
Recruit
 
Posts: 7
Joined: Thu May 27, 2010 10:45 pm
Location: Kapstaad


Return to Meat Processing