String jump....of nie??

How would you have handled the situation? What would you have done differently than other hunters? Share your hunting expertise here....

Moderator: hawkster

String jump....of nie??

Postby Cobus » Thu Jun 15, 2017 8:26 am

IMG-20170502-WA0031.jpg
IMG-20170502-WA0031.jpg (44.86 KiB) Viewed 362 times
My eerste bloed met pyl (crossbow) was toe ook sommer my eerste Kudu.
Ek het voor die jag BAIE videos gekyk en string jump was my grootste bekommernis. Wat ek uit videos kon leer was dat jy wag dat bok rustig is en wegkyk....of lek of iets.....
Op die foto is hy 16m weg en kyk my reguit aan waar ek in hide sit...ore reguit na my gedraai, scope op eerste streep na sy blad......

1.Sal hy stringjump?
2.Is 16m nie te naby vir string jump?
Barnett Zombie 350
Cobus
Recruit
Recruit
 
Posts: 6
Joined: Sun Jun 11, 2017 6:09 pm

Re: String jump....of nie??

Postby Bow Joe » Thu Jun 15, 2017 9:44 am

Cobus 'n koedoe is nie genuig om te stringjump nie en op 16 gaan hy nie vreeslik tyd he om te beweeg nie. Ek sou met 'n geruste hart skiet.
84# Hoyt Double XL @ 32 1/4"
Carbon Core Big Game Nitro 250
125gr SlickTrick Magnum
653gr @ 271fps
Bow Joe
Private First Class
Private First Class
 
Posts: 51
Joined: Mon Mar 02, 2009 9:11 am
Location: Pretoria

Re: String jump....of nie??

Postby SV MAD » Thu Jun 15, 2017 12:07 pm

as als klaar getrek is, en jy moet net die sneller trek, sal ek se laat waai.
Teen die tyd dat hy reageer is die pyl by hom.

Geniet die biltong
Elite Energy 35
80lb, 28.5DL.
Arrows: CE CXL 350 300fps (ABO), CE Piledriver 300 550gr (jag)

Hoyt Vantage Elite Plus
53lb, 28DL
Easton Eclipse X7 (Indoor)
User avatar
SV MAD
Captain
Captain
 
Posts: 1536
Joined: Tue Apr 13, 2010 12:05 pm
Location: Midrand

Re: String jump....of nie??

Postby Bernhardt » Thu Jun 15, 2017 12:51 pm

Neewat jy kan gooi. Meeste videos wat ek al gesien het reageer die kudu eers as die pyl die grond agter hom tref :rofl:
Hunting:
MONSTER MR7 @ 78# and 28.5"
Boss Hog sight 5 pin
NAP Apache rest
GoldTip Kinetic 200 @ 540gr
Rage Hypodermic, SlickTricks, Nitron, Stinger buzzcut & Killzone

Field:
Bowtech Boss @ 60#
Spot Hog Real deal 5 pin
NAP Nighthawk rest
CC Nightmare 350 @ 400gr
User avatar
Bernhardt
Sergeant First Class
Sergeant First Class
 
Posts: 812
Joined: Fri Jan 17, 2014 1:13 pm

Re: String jump....of nie??

Postby Cobus » Thu Jun 15, 2017 2:25 pm

Ek het gewag dat sy kop weer sak...toe nie, hy gee toe tree om te waai......skoot bietjie meer agtertoe in en deur albei longe en net agter anderkantste blad uit...
Sy vleise lê mooi in my vrieskas....maar next time sal ek weet.
Dankie vir die insette

PS...Broadhead se een lem is effe gebuig....weggooi of weer skiet??
Barnett Zombie 350
Cobus
Recruit
Recruit
 
Posts: 6
Joined: Sun Jun 11, 2017 6:09 pm

Re: String jump....of nie??

Postby Egbie Compion » Thu Jun 15, 2017 5:36 pm

Watse BH is dit?
Egbie
Mathews Drenalin 70#
29 Inch draw
Carbon Express Pile Driver small diameter 520gr
G5 T3 mechanical broadheads.
User avatar
Egbie Compion
Corporal
Corporal
 
Posts: 130
Joined: Wed Aug 13, 2014 5:31 pm

Re: String jump....of nie??

Postby Eraser » Thu Jun 15, 2017 6:45 pm

Nee wat, met kruisboog op 16m sal ek laat loop het. Voordeel van kruisboog is jy kan aanlê en wag, nie soos boog waar jy nie oneindig op fulldraw kan bly nie.

Baie bly dit het vir jou tog uitgewerk. Baie geluk. :thumb:
The Buck stops here!

2014 Bowtech Insanity CPXL 80# @ 70# 32" DL
Vapor Trail Pro V
Carbon Core Stalker 250 (568gn 15% FOC) @ 280f/s
KE 98.8ft-lb
Mom. 0.706 slugs
User avatar
Eraser
Captain
Captain
 
Posts: 1752
Joined: Wed May 13, 2009 5:02 pm
Location: Pretoria (Wonderboom Suid)

Re: String jump....of nie??

Postby VdW » Thu Jun 15, 2017 9:13 pm

Baie geluk met jou bok! Jong 'n bok sal sy spring moet ken om 'n kruisboog onder 20 yards te spring. Wat se boog het jy? Ek het nou die dag my xboog se spoed gemeet. Hy val net 6 fps op 20 yards. Van 337 na 301fps.

Sent from my SM-G925F using Tapatalk
VdW
Second Lieutenant
Second Lieutenant
 
Posts: 1213
Joined: Sun Nov 09, 2008 12:44 pm

Re: String jump....of nie??

Postby Cobus » Thu Jun 15, 2017 11:10 pm

Egbie Compion wrote:Watse BH is dit?


G5 Montec
Barnett Zombie 350
Cobus
Recruit
Recruit
 
Posts: 6
Joined: Sun Jun 11, 2017 6:09 pm

Re: String jump....of nie??

Postby Cobus » Thu Jun 15, 2017 11:11 pm

VdW wrote:Baie geluk met jou bok! Jong 'n bok sal sy spring moet ken om 'n kruisboog onder 20 yards te spring. Wat se boog het jy? Ek het nou die dag my xboog se spoed gemeet. Hy val net 6 fps op 20 yards. Van 337 na 301fps.

Sent from my SM-G925F using Tapatalk

Barnett Zombie 350
Barnett Zombie 350
Cobus
Recruit
Recruit
 
Posts: 6
Joined: Sun Jun 11, 2017 6:09 pm

Re: String jump....of nie??

Postby Guardian » Fri Jun 16, 2017 1:17 pm

Cobus wrote:PS...Broadhead se een lem is effe gebuig....weggooi of weer skiet??


Dis miskien beter om die Montec nie weer vir jag te gebruik nie. My redes:
Die Montec kan anders vlieg omdat hy nie meer presies pas of die wind reg sny in vlug nie.
Hy moet in elk gaval nou weer skerp gemaak word om hare van jou vel te kan skeer, en dit gaan baie moeilik wees met 'n gebuigde lem.
Montecs is baie sterk (ek het al hele paar diere met hulle geskiet), maar soms kan die punt buig en as jy hom weer reguit maak, dan breek hy af. Dit het al met my gebeur dan vyl ek hom skerp en gebruik vir tuning.
Soms buig of breek 'n lem, dan gooi ek maar die broadhead weg. Jy het jou koedoe gekry, so dis fine. Gebruik nou maar daai Montec vir oefen.

PS. Baie geluk! Mooi bul. Geniet die vleis.
Bowtech Reign 6 & Experience
600gn arrows
User avatar
Guardian
Major General (Moderator)
Major General (Moderator)
 
Posts: 4009
Joined: Sun Jul 08, 2007 2:05 pm
Location: Gold Coast, Australia


Return to Hunting Scenarios